Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

Community

Community / Featured / Sport

Van Marakele Pretloop tot Marakele Half-Marathon

April 7, 2022April 7, 2022 - by kwevoel

Toe Michell Loubser en haar vriendin Jean Bester, beide van Thabazimbi, gedurende 2014 besluit het om aan ’n paar wedlope te gaan deelneem, veral met die koms van die gewild …

Van Marakele Pretloop tot Marakele Half-Marathon Read More
Community / Featured / Sport

The Year of the Buffalo – Good weather accompanied athletes in Park Marathon

March 31, 2022April 2, 2022 - by kwevoel

After an absence of two years due to the Covid-19 pandemic and lockdown, the big challenge of running on the “Wild side” in a Big-Five nature reserve once more drew …

The Year of the Buffalo – Good weather accompanied athletes in Park Marathon Read More
Community / Featured

Strewe VLU – Algehele wenners by Bosveldstreek Konferensie

March 10, 2022March 10, 2022 - by kwevoel

Die VLU Bosveldstreek het hulle Konferensie op 5 Maart te Lephalale aangebied. Tydens hierdie oggend geleentheid was Skemeraand-tak en Baltimore die gasvroutakke wat die konferensie aangebied het. Hulle het hulle …

Strewe VLU – Algehele wenners by Bosveldstreek Konferensie Read More
Community / Featured

Thaba-Sterre skitter by Internasionale Kompetisie

February 23, 2022February 23, 2022 - by kwevoel

Thabazimbi het twee internasionale wenners opgelewer tydens die Internasionale Stars of the Universe kompetisie wat vanjaar vir die eerste keer in die bestaan van die kompetisie deur Talent Afrika as …

Thaba-Sterre skitter by Internasionale Kompetisie Read More
Community / Featured

Kremetart se wortels strek ver die verlede in

February 15, 2022February 15, 2022 - by kwevoel

Ysterberg Voortrekkers het op 5 Februarie 2022 die voorreg gehad om sekerlik die mees geskiedkundige boom in die Thabazimbi distrik op die plaas Mowana, te besoek. Dit is natuurlik die …

Kremetart se wortels strek ver die verlede in Read More
Community / Featured

Skenking van Vullistrokke vir beter diens

February 14, 2022February 14, 2022 - by kwevoel

Twee splinternuwe vullisverwyderingtrokke is Woensdag 9 Februarie amptelik aan die Thabazimbi Plaaslike Munisipliteit oorhandig om die uitdagings ten opsigte van vullisverwydering in die Thabazimbi Munisipaliteit die hoof te bied. Die …

Skenking van Vullistrokke vir beter diens Read More
Community / Featured

OIM Consulting supports Thabang Child en Youth Centre

January 25, 2022January 25, 2022 - by kwevoel

What do you do when you have worked away from home in a town like Tabazimbi for the best part of 2021? You give back to the community where you …

OIM Consulting supports Thabang Child en Youth Centre Read More
Community / Featured

Bekende inwoner van Thabazimbi oorlede

January 20, 2022January 21, 2022 - by kwevoel

Louise Biccard Havenga (46), eggenote van Jaco Havenga wat verbonde is aan die Thabazimbi Polisie, is Sondag 16 Januarie skielik oorlede, dieselfde dag dat sy by Mediclinc in Thabazimbi opgeneem …

Bekende inwoner van Thabazimbi oorlede Read More
Community / Featured

Ysterberg Voortrekkers skop af met Waatlemoenfees en Waterkaskenades

January 18, 2022January 18, 2022 - by kwevoel

Ysterberg Voortrekkers het die program vir 2022 op Donderdag 13 Januarie op die rugbyveld van Smartbrain met ‘n prettige Waatlemoenfees en Waterkaskenades afgeskop. Die kinders en volwassenes het die dag …

Ysterberg Voortrekkers skop af met Waatlemoenfees en Waterkaskenades Read More
Community / Featured

Originals MCC motorfietsklub maak harte oop vir behoeftiges

December 22, 2021December 22, 2021 - by kwevoel

Die Originals Motor Cycle Club van Thabazimbi het Sondag ’n grootse poging aangewend om bederfbare en nie-bederfbare voedsel items wat hulle ingesamel het aan die organiseerders van die Sopkombuis op …

Originals MCC motorfietsklub maak harte oop vir behoeftiges Read More
Community / Featured

Spesiale vermelding vir ATKV KunsteGrot Skryfkuns Kompetisie

December 9, 2021December 9, 2021 - by kwevoel

Die Skryfkuns Kompetisie wat jaarliks deur die ATKV Thabazimbi-tak in samewerking met die KunsteGrot aangebied word verdien spesiale vermelding vir volgehoue entoesiasme van die hoof organiseerder, Rita Volschenk, om hierdie …

Spesiale vermelding vir ATKV KunsteGrot Skryfkuns Kompetisie Read More
Community / Featured

Ysterberg Voortrekkers ontvang toekennings tydens afsluiting

December 3, 2021December 3, 2021 - by kwevoel

Die Ysterberg Veldkornetskap Voortrekkers van Thabazimbi, het op 24 November hulle afsluiting van die jaar se aktiwiteite gehad. Tydens die geleentheid het lede toekennings ontvang vir jare diens asook kentekens …

Ysterberg Voortrekkers ontvang toekennings tydens afsluiting Read More
Community / Entertainment / Featured

Thabang Marimba Band through to “Stars of the Universe”

November 29, 2021November 29, 2021 - by kwevoel

The Marimba Band of Thabang Child and Youth Care Centre in Thabazimbi, achieved Gold Status as one of the Top-5 Instrumental winners in the National round of Talent Africa, ensuring …

Thabang Marimba Band through to “Stars of the Universe” Read More
Community / Featured

Suid-Afrika beweeg na ’n laer-middel inkomste land

November 26, 2021November 26, 2021 - by kwevoel

Suid-Afrika se ekonomie is besig om in ’n vorteks van afname ingesuig te word, sodanig dat die land teen die einde van hierdie dekade ’n laer-middel inkomste land gaan word. …

Suid-Afrika beweeg na ’n laer-middel inkomste land Read More
Community / Editorial / Featured

DA Burgemeester vir Thabazimbi Munisipaliteit

November 26, 2021November 26, 2021 - by kwevoel

Die nuwe Burgemeester van Thabazimbi Munisipaliteit is op 23 November 2021 tydens die Inswering Raadsvergadering vir die termyn 2021 – 2026 deur die Munisipale Raadslede na ’n geheime verkiesing aangewys. …

DA Burgemeester vir Thabazimbi Munisipaliteit Read More
Business / Community / Featured

Slegs politici baat by die Glasgow ooreenkoms

November 18, 2021November 18, 2021 - by kwevoel

Die siniese interpretasie van die Glasgow ooreenkoms waartydens miljarde dollars in toegifte en lenings aan Suid-Afrika beskikbaar gestel gaan word om sy afhanklikheid van steenkool vir kragopwekking uit te skakel, …

Slegs politici baat by die Glasgow ooreenkoms Read More
Community / Featured

ATKV en SAVF trakteer Bosveld Oord inwoners

November 13, 2021November 13, 2021 - by kwevoel

Die ATKV Thabazimbi-tak en die plaaslike Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) het Donderdag 4 November kragte saamgesnoer en die inwoners van Bosveld Oord in Thabazimbi met ’n heerlike braaivleis onthaal. Die …

ATKV en SAVF trakteer Bosveld Oord inwoners Read More
Community / Featured

Ysterberg Voortrekkers vier 90ste bestaansjaar met deurnagpartytjie

November 4, 2021November 4, 2021 - by kwevoel

Die Ysterberg Veldkornetskap, die plaaslike tak van die Voortrekker Kommando, het Vrydagaand 22 Oktober 2021 die organisasie se 90ste bestaansjaar gevier met ’n deurnagpartytjie wat in die KunsteGrot in Thabazimbi …

Ysterberg Voortrekkers vier 90ste bestaansjaar met deurnagpartytjie Read More
Community / Featured

HFM Top-10 Derde Kwartaal 2021

October 21, 2021October 21, 2021 - by kwevoel

Die Top-10 Akademie presteerders van Hoërskool Frikkie Meyer vir die Derde Kwartaal 2021, is die afgelope week aangewys. Die top presteerder was Ané Viljoen Gr 10 met ‘n gemiddeld van …

HFM Top-10 Derde Kwartaal 2021 Read More
Business / Community / Featured

Eskom: Konstitusionele Hof bevestig die argumente van Sakeliga

October 21, 2021October 21, 2021 - by kwevoel

‘n Nuwe regspresendent oor eletrisiteitsvoorsiening op munisipale vlak is vandeesmaand geskep toe die Konstitusionele Hof Eskom se aansoek om verlof tot appèl teen die Resilient- en Sabie-uitsprake* geweier het. Die …

Eskom: Konstitusionele Hof bevestig die argumente van Sakeliga Read More

Posts pagination

Previous 1 … 3 4 5 … 125 Next

Search

Latest Posts

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum

May 22, 2025May 22, 2025

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

May 19, 2025May 19, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.