Skip to content
Die Kwêvoël

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Travel
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
  • Jobs

Agricultural

Agricultural Featured 

SAAI loods ’n nuwe studiebeurs: Nasionale Sertifikaat in Plantproduksie – Cannabis & Hemp

June 16, 2022June 16, 2022 kwevoel

Die toenemende momentum in die Suid-Afrikaanse cannabis en hennep (hemp) industrieë bied geleenthede om minderbevoorregte persone by hierdie mark te betrek. Vroeër vanjaar het Cheeba Cannabis Academy, ’n leidinggewende onderwys- en opleidingsinstansie in Afrika, met die aanlyn landbou opleidingskollege AGRICOLLEGES … Lees meer

Read more
Agricultural Featured 

Saai gekant teen daggawet – laat kwekers toe en beskerm die industrie

May 19, 2022May 19, 2022 kwevoel

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het dokumente ingedien om beswaar te maak teen elemente van die Wetsontwerp op die Private Gebruik van Dagga. Saai bevorder ’n gewettigde en noukeurig gereguleerde dagga-industrie wat ekonomiese groei ’n hupstoot gee terwyl skade beperk … Lees meer

Read more
Agricultural Featured 

Top van die oes wenners

November 25, 2021November 25, 2021 kwevoel

Die wenner van die gesogte Toyota SA/Agri SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie is Donderdag, 18 November, tydens `n galadinee in Johannesburg aangewys. Die eer het Gerhard Bruwer (40) van die plaas Genade Boerdery in die Douglasdistrik in die Noord-Kaap … Lees meer

Read more
Agricultural Featured General 

Agri SA verwelkom vroeë aankondiging oor Glasgowklimaatsooreenkoms

November 5, 2021November 5, 2021 kwevoel

Agri SA sê in ‘n mediaverklaring dat hulle die vroeë aankondiging deur president Cyril Ramaphosa verwelkom wat hy tydens die COP26-klimaatsonderhandelinge in Glasgow gemaak het. Dit is naamlik dat Suid-Afrika ’n multimiljardonderneming met ontwikkelde lande aangegaan het ingevolge waarvan die … Lees meer

Read more
Agricultural Editorial 

Verwoestende veldbrande groot bekommernis vir landbou

September 7, 2021September 16, 2021 kwevoel

Die veldbrande in Julie, Augustus en September vanjaar het groot verwoesting in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes gesaai. Na beraming het meer as ’n 270 000 hektaar die naweek in die Noord-Kaap afgebrand.

In die Vrystaat is meer as 52 … Lees meer

Read more
Agricultural 

Boere moet mekaar ondersteun en beskerm

July 14, 2021July 14, 2021 kwevoel

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI), ’n landboubelangenetwerk vir boere, maan boere om waaksaam en ekstra paraat te wees te midde van die omvangryke plundery in KwaZulu-Natal, Gauteng en elders in die land. Hulle moet deurlopend met mekaar en met hul … Lees meer

Read more
Agricultural Business Featured 

Help ons wildboere en #GaanJag!

March 30, 2021March 30, 2021 kwevoel

Die wildbedryf in Suid-Afrika het vanweë drakoniese beperkings op jag onder COVID-19-regulasies ’n ernstige terugslag beleef. ’n Wesenlike deel van die meer as R16 miljard wat die bedryf jaarliks tot die ekonomie bydra, is van buitelandse trofeejagters afhanklik en hulle … Lees meer

Read more
Agricultural Community Featured 

Minimumlone vir plaaswerkers: Insette geïgnoreer

February 10, 2021February 10, 2021 kwevoel

Agri SA sê dat die vermaning dat die onmiddellike gelykmaking en verhoging van plaaswerkers se lone onvolhoubaar vir die landbousektor sal wees, is deur die departement van indiensneming en arbeid geïgnoreer in die bepaling van die nuwe minimumloon wat die … Lees meer

Read more
Agricultural Business 

Verbod op wynverkope: Stop die onsinnigheid

January 22, 2021January 29, 2021 kwevoel

“Veel meer as die frustrasie in die markplek van wynliefhebbers wat sukkel om ’n bottel wyn in die hande te kry of van gaste wat die Boland droëbek besoek omdat wynproe by ’n duur kelderrestaurant ook verbied is, ly boere, … Lees meer

Read more
Agricultural Editorial Featured 

Agri SA – Plaasaanvalle geniet hoëvlak aandag

September 3, 2020September 3, 2020 kwevoel

Die voorkoms van plaasaanvalle en -moorde op boere en plaaswerkers het die afgelope tyd baie aandag geniet op regeringsvlak en tydens die debat in die Parlement die afgelope week.

“Die veroordeling van die ernstig misdaad deur verskeie regeringslui word deur … Lees meer

Read more
Agricultural Community Featured 

AfriForum open beheerkamer in die noordstreek

September 2, 2020September 2, 2020 kwevoel

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 September sy beheerkamer vir die noordstreek in Ellisras amptelik geopen. Dié beheerkamer sal AfriForum se buurtwagte in die noordstreek 24 uur per dag, sewe dae ’n week met operasionele take bystaan, asook tydens noodgevalle.

AfriForum se … Lees meer

Read more
Agricultural Featured 

Agri SA ondersteun sy lede se optrede teen misdaad

August 13, 2020August 13, 2020 kwevoel

Agri SA sê in ‘n mediaverklaring dat dié organisasie sal steeds uitgesproke bly oor die voortdurende gewelddadige aanvalle op lede van die boerderygemeenskap asook die toenemende voorkoms van misdaad wat ook mede Suid-Afrikaners daagliks terroriseer.

Die aandag is vandag al … Lees meer

Read more
Agricultural Business 

Alkoholverbod: ‘n Ekonomiese nagmerrie

August 7, 2020August 14, 2020 kwevoel

Agri SA is uiters bekommerd oor die uitwerking van die huidige alkoholverbod op die hele alkoholwaardeketting wat strek van wyn-, gars-, hops-, vrugte- en mielieboere tot glasvervaardigers en verwerkers.

Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) is die enigste bierprodusent wat bykans 100% van … Lees meer

Read more
Agricultural Business 

Boerdery organisasies eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies

July 29, 2020August 14, 2020 kwevoel

TLU SA dring aan op ‘n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook ‘n stokkie … Lees meer

Read more
Agricultural Editorial 

Agri SA: Klassifikasie van droogte herroeping is ‘n nasionale ramp

July 20, 2020July 22, 2020 kwevoel

Agri SA sê dat hy kennis neem van die Goewermentskennisgewing wat op 16 Julie 2020 deur dr Mmaphaka Tau (Adjunk Direkteur-Generaal) van die Nasionale Rampbestuursentrum gepubliseer is. Hierdie kennisgewing herroep die klassifikasie van droogte as ‘n nasionale ramp.

Agri SA … Lees meer

Read more
Agricultural Health 

Kragtige eienskappe van Tabakplant ondersoek om Covid-19 te beveg

May 27, 2020June 19, 2020 kwevoel

Terwyl navorsers regoor die wêreld gemoeid is in ’n stryd om ’n entstof teen Covid-19 te ontwikkel, gebruik wetenskaplikes in Spanje ’n futuristiese benadering om met molekules pasgemaakte entstowwe en antibiotika te bou.

Die plant, Nicotiana Benthamiana, verwant aan … Lees meer

Read more
Agricultural Business Editorial 

Wynkelders kritiek geraak deur verbod op alkohol verkope

May 7, 2020May 20, 2020 kwevoel

’n Vernietigende skok wag op Suid-Afrika se trotse wyn kultuur wat reeds vanuit 1652 dateer toe Jan van Riebeeck as aanvoerder met die drie skepe in Tafelbaai voet aan wal gesit het met die doel om ’n verversingspos aan die … Lees meer

Read more
Agricultural 

Agri SA se betrokkenheid dra by tot hupstoot vir landbou

May 1, 2020May 20, 2020 kwevoel

Die aankondiging Woensdagaand deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbou-waardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering van die verkope van alkohol en tabak wys op die betrokkenheid van instansies in die ministeriële taakspan … Lees meer

Read more
Agricultural Editorial 

Buurt- en plaaswagte moet toegelaat word om te funksioneer

April 15, 2020April 16, 2020 kwevoel

Die leier van die VF Plus, dr Pieter Groenewald, sê in ‘n mediaverklaring dat die kommerwekkende toename in misdaad dit ‘n saak van dringendheid maak om buurt- en plaaswagte toe te laat om weer normaalweg te begin funksioneer om die … Lees meer

Read more
Agricultural 

Houers van Waterregte: Waterverskaffing nou Gesentraliseer

April 5, 2020April 16, 2020 kwevoel

Die minister van Water en Sanitasie, Lindwe Sisulu, het aangekondig dat vir die duur van die COVID-19 inperking, watertoewysing gesentraliseer sal word by die Johannesburgse beheersentrum.

Die minister het genoem dat al die water geneem is en onder die beheersentrum … Lees meer

Read more
  • ← Previous

Tabs

  • Latest
  • Popular
  • Comments
  • Tags
  • Ou era Afgesluit – Welkom by KunsteGrot@Trollope June 24, 2022
  • Beat the Winter Cold with Hot Specials from Buco June 22, 2022
  • SAAI loods ’n nuwe studiebeurs: Nasionale Sertifikaat in Plantproduksie – Cannabis & Hemp June 16, 2022
  • Crime Awareness and Child Protection week at Deo Gloria Primary June 7, 2022
  • Radio Kalahari Orkes sorg van lewendige vermaak vir die nuwe jaar June 2, 2022
  • Ou era Afgesluit – Welkom by KunsteGrot@Trollope June 24, 2022
  • Senior burger Gesinsdag
  • Bela-Bela Fees hou vakansiegangers aan die gang
  • Gholfnuus
  • Rooiberg Eeufeesviering in 2006
  • Tokkie Swanepoel Goeie More Pieter. Ek wil darem net se dat HJ Swa
  • kwevoel Stuur navrae asb aan kwevoel@kwevoel.co.za
  • kwevoel Stuur navrae aan kwevoel@kwevoel.co.za
  • kwevoel Stuur die navrae asb na kwevoel@kwevoel.co.za
  • Morne Nel Goeie more, ek wil graag n advertensie plaas in di
featured noads

Search

Copyright © 2022 Die Kwêvoël. All rights reserved.
Theme: ColorMag by ThemeGrill. Powered by WordPress.
 

Loading Comments...