Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies
Home composting Sessions – Scroll down for English
Kaapstad se projek om die Stad se koolstofvoetspoor te verklein deur inwoners aan te moedig om organiese vullis tot kompos te verwerk deur die verskaffing van gratis komposhouers en inligtingsessies, vorder goed.
Die verskaffing van die gratis komposhouers en inligtingsessies word volgens ’n aaneenlopende aksie gedoen met gereelde aanbiedinge in die onderskeie woonbuurtes en dorpe binne die Groter Kaapstad Munisipaliteit.
Die woongebiede wat vir Oktober geoormerk is, is Vishoek en Kuilsrivier.
Vishoek is eerste aan die beurt op 11 Oktober en wel by die Vishoek Gemeenskapsentrum: Certral Circle, Vishoek.
Op Kuilsrivier is die inligtingsessie op 18 Oktober en wel by die Van Riebeeck Saal: Kerkstraat Kuilsrivier.
Die sessies sal op die gemelde datums vanaf 08:00 tot 12:00 aangebied word.
Inwoners wat nog nie hulle gratis komposhouers ontvang het nie word aangemoedig om dit te kom afhaal. Meer inligting oor komende sessies asook inligting oor die Tuis-Kompos Program kan gekry word by https://bit.ly/4g8DbGg
Om te kwalifiseer moet jy of ’n huiseienaar of huurder van ’n enkel wooneenheid wees (deeltitel woonstelle uitgesluit).
Die eiendom moet ’n eie tuin of erf insluit.
Bring ’n afskrif van jou munisipale rekening en ID/Paspoort saam.
Indien jy nie jou area op die lys van woongebiede sien nie weet verseker dat beplanning vir nog woongebiede voortdurend gedoen word.
Iniden jy ’n aanbieding in jou woongebied misgeloop het is jy steeds welkom om dit in enige ander gebied by te woon – Bring net die nodige dokumentasie saam.
Volgens die Burgemeesterkomiteelid vir Stedelike Vullis Bestuur, Alderman Grand Twigg, sal die afname in organiese afval by die vullusstortings ’n groot verskil aan die koolstofvoetspoor van die Stad kan meebring. Die verwerking van organiese afval deur die vervaardiging van kompos, verminder nie alleen die impak op die omgewing nie maar voed ook die grond en sorg vir gesonder en meer produktiewe tuine.
Die program is reeds tot voordeel van meer as 50 000 inwoners aangewend en het ’n beduidende effek op globale aardverwarming.

Home composting sessions planned for Fish Hoek and Kuils River
Residents who have not yet collected their free compost bin are encouraged to do so and help the City divert all waste from landfills by 2027.
The City’s home composting initiative is continuing to provide residents with composting bins with new locations announced for October.
‘Cutting down on the amount of organic waste that we allow to reach landfill is a sure way to reduce our carbon footprint as a city. Composting food waste at home not only reduces the environmental impact of organic waste, but also feeds your soil and results in a healthier, more productive garden,’ said the City’s Mayoral Committee Member for Urban Waste Management, Alderman Grant Twigg.
The Urban Waste Management Directorate will be hosting sessions on the City’s Home Composting Programme in Milnerton, Fish Hoek and Kuils River during October.
This City programme has benefitted more than 50 000 residents, who have in turn contributed to reducing the amount of carbon emissions produced at landfills, which significantly affects global warming.
Upcoming sessions
Every session runs from 08:00 to 12:00.
- Fish Hoek Civic Centre: Central Circle, Fish Hoek – 11 October
- Van Riebeeck Hall: Church Street, Kuils River – 18 October
Find the schedule for upcoming sessions and more information on the Home Composting Programme here: https://bit.ly/4g8DbGg
Requirements
- You need to be a homeowner or tenant of a single residence (sectional title flats are excluded);
- Your property needs to include a secure garden or yard area;
- Bring a copy of your municipal account; and
- Bring your identity document or passport
If you do not see your area on the list at present, please be assured the City is still planning future locations for roll-outs.
If you have missed the roll-out session in your area, residents are free to attend any session in any area provided you meet the above requirements and have the required documents.
