Nie-oordraagbare siektes – die produk van Armanskos*

Teen 2050 sal die uitdaging aan boere gestel word om ‘n addisionele 2,4 miljard honger monde te voer, waarvan die helfte hiervan in Afrika sal wees.

Meer kalorieë per hektaar en ‘n verlaagde bevolkingsaanwas om die gaping te vul, verskaf steeds nie die meer komplekse rede hoekom daar, nieteenstaande ons moderne voedsel stelsels, steeds honger, oorgewig en siek mense is nie.…

Read more

Hoekom besoek Afrika leiers buitelandse dokters?

Die presidente van Nigerië, Angola, Zimbabwe, Benin en Algerië het almal iets in gemeen – ‘n waarskynlike tekort aan geloof in hul eie land se gesondheidstelsel.

In terme van wie die meeste tyd oorsee spandeer om mediese hulp te kry, vat Nigerië se president Muhammadu Buhari (74) die koek, maar al die leiers van bogenoemde lande reis oorsee om daar mediese dienste te bekom.…

Read more

Opsporing van melanoom in moesies

THABAZIMBI – KANSA besoek Thabazimbi op Woensdag, 19 Februarie 2014, en Swartklip op Donderdag 20 Februarie 2014, om ‘n besondere diens aan die inwoners te bewys.

Velkanker is die mees algemene kanker in Suid-Afrika met ongeveer 20 000 nuwe gevalle en 700 sterftes wat jaarliks aangemeld word.…

Read more