Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

Health

Health

Tifoïedkoors epidemie nog nie onder beheer

September 15, 2005 - by kwevoel

DELMAS – Die gevalle van tifoïedkoors wat in Delmas aangemeld word, bly groei nadat nog 300 gevalle van maagkoors en 1500 vir diarree aangemeld en behandel is. Een persoon is …

Tifoïedkoors epidemie nog nie onder beheer Read More
Health

Newcastle siekte in Vaalwater

September 7, 2005 - by kwevoel

Die gevreesde Newcastle siekte het in Vaalwater uitgebreek. Monsters van die hoenders wat reeds gevrek het, is weggestuur vir bevestiging. Daar is ook reeds gevalle in die Ellisras/Lephalale omgewing aangemeld.

Newcastle siekte in Vaalwater Read More
Health

380 moontlik al besmet met tifoïedkoors

September 7, 2005 - by kwevoel

DELMAS – Die mense hier leef in vrees nadat nie minder nie as 18 mense reeds met vermoedelik tifoïedkoors (ingewandekoors)in private hospitale alleen opgeneem moes word en ‘n verdere 380 …

380 moontlik al besmet met tifoïedkoors Read More
Health

Beesvleis en voedingswaarde – die feite

August 15, 2005 - by kwevoel

Min Suid-Afrikaners sal ‘n lekker stuk beesvleis kan weerstaan.  Beesvleis is deel van die Suid-Afrikaanse kultuur van onthaal en gesellige gesinsbyeenkomste.  Daar is egter ‘n wanpersepsie dat beesvleis nadelig vir …

Beesvleis en voedingswaarde – die feite Read More
Health

Spykerwurm maai onder kleinvee

August 12, 2005 - by kwevoel

Bron – Landbouweekblad Wild- en veeboere in die Oos-Kaap en Karoo het vanjaar aansienlike verliese gelei nadat spykerwurm uit die bloute weer sy opwagting gemaak het. Hoewel dit volgens sommige …

Spykerwurm maai onder kleinvee Read More
Health

Nuwe apparaat kan groot rol speel in bekamping van vigs, malaria en tuberkulose

July 28, 2005 - by kwevoel

‘n Revolusionêre apparaat, die eerste van sy soort in die wêreld, wat ‘n reuse bydrae kan lewer tot die bekamping en behandeling van MIV Vigs, malaria en tuberkulose ontlok tans …

Nuwe apparaat kan groot rol speel in bekamping van vigs, malaria en tuberkulose Read More
Health

Augustus is tandsorgmaand vir troeteldiere!

July 21, 2005 - by kwevoel

Mondsiektes is die algemeenste gesondheidsprobleem wat diereartse by volwasse honde en katte diagnoseer. Dit veroorsaak bloeiende tandvleis, tandbederf, die verlies van tande en die opbou van bakterieë wat jou troeteldier …

Augustus is tandsorgmaand vir troeteldiere! Read More
Health

Koliek – Vroueblad

March 27, 2005 - by kwevoel

Goeiedag, liewe vriendin. Vandag se geselsie is gerig op elke mamma met ‘n baba en elke ouma met ‘n kleinkind. Ek weet dat jy oor jou kleinding net so voel …

Koliek – Vroueblad Read More
Health

Unieke gesondheids produkte – Vroueblad

February 27, 2005 - by kwevoel

Die Amerikaanse kankervereniging beveel aan dat die mens vyf tot nege vars vrugte- en groenteporsies per dag moet eet om kanker en ander chroniese siektes te voorkom. Chroniese siektes is …

Unieke gesondheids produkte – Vroueblad Read More
Health

Kanker – Vroueblad

February 27, 2005 - by kwevoel

Kanker is die groot woord wat baie mense met ontsag op hulle lippe neem. Kanker was ook vroeër beskou as ‘n doodsvonnis vir die persoon wat die gevreesde siekte opgedoen …

Kanker – Vroueblad Read More
Health

Verseker dat jou somer gelukkig eindig

December 30, 2004 - by kwevoel

Kansa sê die voorvalle van vel kanker in Suid-Afrika, is van die hoogste ter wêreld en is aan die toeneem, met meer as 15 000 voorvalle nuwe gevalle wat jaarliks …

Verseker dat jou somer gelukkig eindig Read More
Health

Fluoried in Leeupoort water gevaarlik

November 1, 2004 - by kwevoel

Lizanda Jacobs LEEUPOORT – Na onlangse toetse wat by Leeupoort se reservoir gedoen is, is die fluoried telling na wat berig word 9.4 mg/l wat water inname vir die mens …

Fluoried in Leeupoort water gevaarlik Read More
Health

Skenk bloed voor die vakansie

November 1, 2004 - by kwevoel

Die besige feesseisoen en gepaardgaande toename in padongelukke het ‘n direkte invloed op die Suid Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se bloedvoorraad oor die feesseisoen.

Skenk bloed voor die vakansie Read More

Posts pagination

Previous 1 … 12 13

Search

Latest Posts

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum

May 22, 2025May 22, 2025

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

May 19, 2025May 19, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.