Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

General

Community / Featured / General

Kaapstad se R523 miljoen pyp-vervangingsprojek meer as halfpad voltooi

March 14, 2025March 14, 2025 - by kwevoel

Kaapstad se Water- en Sanitasie-Direktoraat het sedert die begin van die 2024/2025 finansiële jaar beduidende vordering in die opgradering van die kritieke infrastruktuur getoon deur 63 persent van die geteikende …

Kaapstad se R523 miljoen pyp-vervangingsprojek meer as halfpad voltooi Read More
Community / Featured / General

Opgradering van Muizenberg Strandfront skop af

February 12, 2025February 13, 2025 - by kwevoel

Die opgradering van die Muizenberg strandfront is Maandag 10 Februarie van stapel gestuur. Die werk beïnvloed die beskikbare parkering en die publiek moet daarop let dat die informele parkeergebied al …

Opgradering van Muizenberg Strandfront skop af Read More
General

Danie Reënwolf du Toit Feature laat Teatro Rock

November 4, 2024November 4, 2024 - by kwevoel

Die Helderberg Teatro in Somerset-Wes het Woensdagaand 23 Oktober behoorlik ge-Rock toe Danie Reënwolf du Toit met sy pa, Johan du Toit, as voorleser, die verhoog gedeel het. Die Teatrosaal …

Danie Reënwolf du Toit Feature laat Teatro Rock Read More
Community / Featured / General

Wêreld van kennis ontsluit met kinderspeletjies –

October 17, 2024October 17, 2024 - by kwevoel

Scroll down to read: “Unlocking a world of learning through play” Kleuter- en kinderonderrig speel ʼn uiters belangrike rol in die leerproses tot volwassenheid en dit is juis in hierdie …

Wêreld van kennis ontsluit met kinderspeletjies – Read More
Community / Featured / General

Another victory for the rule of law as DA’s Tokkie Swanepoel reinstated as Thabazimbi mayor

October 2, 2023October 2, 2023 - by kwevoel

by Desiree van der Walt MP – DA Constituency Head for Thabazimbi The Democratic Alliance (DA) in Limpopo is exceptionally pleased that once again, the rule of law has been upheld following …

Another victory for the rule of law as DA’s Tokkie Swanepoel reinstated as Thabazimbi mayor Read More
Featured / General

Remme raak onklaar by dorp-aansluiting – Vragmotor totaal afgeskryf

April 21, 2022April 21, 2022 - by kwevoel

Die bestuurder van ’n trok met sy vragwa vol skroot metaal het verlede week versuim om die vragmotor by ‘n stopstraat tot stilstand te bring waarna dit oor die stopstraat …

Remme raak onklaar by dorp-aansluiting – Vragmotor totaal afgeskryf Read More
Featured / General / Travel

Powerade Marakele Marathon: Grootse spanpoging om Thabazimbi te bemark

April 5, 2022April 5, 2022 - by kwevoel

Die Thabazimbi toerisme organisasie, Discover Thabazimbi, het tydens die afgelope Powerade Marakele Marathon op 5 Maart, ’n spanpoging in samewerking met Waterberg Toerisme aangewend om Thabazimbi as toeristebestemming te bemark. …

Powerade Marakele Marathon: Grootse spanpoging om Thabazimbi te bemark Read More
Featured / General

INK Skryf in Afrikaans – dig- en skryfkompetisie 2022

April 4, 2022April 4, 2022 - by kwevoel

Skryf is lekker – daarom: Aandag alle skrywers! INK Skryf in Afrikaans bied vanjaar vanaf 15 Februarie – 30 Junie 2022 weer ‘n groot internasionale dig- en skryfkompetisie aan. Dit …

INK Skryf in Afrikaans – dig- en skryfkompetisie 2022 Read More
Featured / General

HFM Nuus: Top 10 presteerders en Jukskeispan onderskei hulself by SA’s

January 21, 2022January 21, 2022 - by kwevoel

Hoërskool Frikkie Meyer het hierdie week hul Top-10 akademiese presteerders vir die 4de Kwartaal van 2021 aangewys. Die leerlinge se name is nie in enige logiese volgorde op die foto …

HFM Nuus: Top 10 presteerders en Jukskeispan onderskei hulself by SA’s Read More
Agricultural / Featured / General

Agri SA verwelkom vroeë aankondiging oor Glasgowklimaatsooreenkoms

November 5, 2021November 5, 2021 - by kwevoel

Agri SA sê in ‘n mediaverklaring dat hulle die vroeë aankondiging deur president Cyril Ramaphosa verwelkom wat hy tydens die COP26-klimaatsonderhandelinge in Glasgow gemaak het. Dit is naamlik dat Suid-Afrika …

Agri SA verwelkom vroeë aankondiging oor Glasgowklimaatsooreenkoms Read More
Featured / General

Geskiedenis herskryf: Toekomstige verpligte vak

October 11, 2021October 11, 2021 - by kwevoel

Luidens gerugte in die media beplan die Departement van Basies Onderwys vir die daarstelling van ’n nuwe kurrikulum vir geskiedenis. Geskiedenis sal dan ook ’n verpligte vak wees vir Grade …

Geskiedenis herskryf: Toekomstige verpligte vak Read More
Entertainment / Featured / General

ATKV KunsteGrot Kunste Skryfkuns Kompetisie 2021

August 12, 2021August 12, 2021 - by kwevoel

Inskrywings word ingewag vir vanjaar se Thabazimbi ATKV KunsteGrot Kunste Skryfkuns Kompetisie. Moenie dat die Covid inperking ook jou skryfvermoë inperk nie. Kry jou inskrywings agtermekaar – Gryp jou pen …

ATKV KunsteGrot Kunste Skryfkuns Kompetisie 2021 Read More
Featured / General

VF Plus – Kabinetskommeling: President tas mis

August 6, 2021August 6, 2021 - by kwevoel

Dr Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, sê in ‘n mediaverklaring dat President Cyril Ramaphosa ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan het om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike …

VF Plus – Kabinetskommeling: President tas mis Read More
Featured / General

Vyf vas wat hulle as polisiebeamptes voordoen

May 20, 2021May 20, 2021 - by kwevoel

Vyf verdagtes het Dinsdag 18 Mei in die Thabazimbi Landdros verskyn op aanklagte dat hulle hulself ondermeer as polisiebeamptes voorgedoen het. Die vyf verdagtes, waarvan die ouderdomme van 27 tot …

Vyf vas wat hulle as polisiebeamptes voordoen Read More
2021_HFM_Feature_2
Featured / General

HFM se Top-10 Akademiese presteerders – 1e Kwartaal

May 19, 2021May 19, 2021 - by kwevoel

Hoërskool Frikkie Meyer het die Top-10 Akademiese presteerders vir die Eerste Kwartaal vir 2021 aangewys. Die name is in prestasie-volgorde en in geen logiese volgorde op die foto nie. Top-10 …

HFM se Top-10 Akademiese presteerders – 1e Kwartaal Read More
Community / Featured / General

HFM pionier en legende sterf op 87

May 12, 2021May 12, 2021 - by kwevoel

Mnr Dirk van Tonder (16 Augustus 1934 – 25 April 2021), beter bekend onder die leerlinge as Oom Dirk, is Sondagoggend 25 April 2021 in Netcare Pretoria-Oos Hospitaal oorlede nadat …

HFM pionier en legende sterf op 87 Read More
Featured / General

Eerste sneeu val in Lesotho – Koue vir die res van Suid-Afrika

May 1, 2021May 1, 2021 - by kwevoel

Werkers by die Afriski-Bergoord in Lesotho (foto) is Vrydagoggend verras met ‘n sneeulandskap met sowat 10cm sneeu wat oornag geval het. Sneeu is vir die naweek voorspel vir gedeeltes van …

Eerste sneeu val in Lesotho – Koue vir die res van Suid-Afrika Read More
2021_April_1_-Pramberg-After
Featured / General

Visier op die bosveld verdwyn

April 1, 2021April 8, 2021 - by kwevoel

Plaaslike verteenwoordiger. AMANDELBULT – Asof die Bosveld nie alreeds genoeg gehad het van omstrede myn- en nywerheidsontwikkelings in sensitiewe areas nie, het die sogenaamde Indies-genoteerde myngroep, “Bling Shafts”, bekend gemaak …

Visier op die bosveld verdwyn Read More
Featured / General

Bierspruit stoot oor sy walle langs Northam-pad

February 11, 2021February 11, 2021 - by kwevoel

Bierspruit het sedert verlede week Woensdag reeds ’n paar keer oor sy walle gestoot weens goeie reën in die omgewing en verder stroomop. Die Swartklipdam by Union Section by Swartklip …

Bierspruit stoot oor sy walle langs Northam-pad Read More
Featured / General

‘Kleinste reptiel op aarde’ in Madagaskar ontdek

February 6, 2021February 6, 2021 - by kwevoel

Dit wat wetenskaplikes aanvaar as die kleinste reptiel op aarde, is deur ’n gekombineerde Duits-Madagaskar ekspedisie op Madagaskar ontdek. Die twee klein akkedissies, die grootte van ’n saad, Brookesia nana …

‘Kleinste reptiel op aarde’ in Madagaskar ontdek Read More

Posts pagination

1 2 … 222 Next

Search

Latest Posts

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum

May 22, 2025May 22, 2025

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

May 19, 2025May 19, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.