Die een toeristejuweel waaroor Thabazimbi beskik word so maklik mis gekyk omdat mens meer ingestel is op die natuur – wildsbokke, bosveldtonele en eko-toerisme as die woordjie toerisme opduik.
Dit is natuurlik die KunsteGrot op Thabazimbi waar verskeie uitstaande verhoogoproduksies … Lees meer
Read MoreDie Thabazimbi toerisme organisasie, Discover Thabazimbi, het tydens die afgelope Powerade Marakele Marathon op 5 Maart, ’n spanpoging in samewerking met Waterberg Toerisme aangewend om Thabazimbi as toeristebestemming te bemark.
Die toerismestalletjie is reeds van 5 uur die oggend beman, … Lees meer
Read More