Travel Kyk: Voetspore in Suid Afrika – Episode 6 May 22, 2021 kwevoel https://www.youtube.com/watch?v=I4adYmxH0_w By Garingboom naby Bethulie neem die span deel aan ‘n werkende Karooplaas. Daarna beleef hulle iets van die hartseer van die Anglo Boere Oorlog by die konsentrasiekamp begraafplaas, gaan help om ‘n witkruisarend kuiken te ring by Poupan en sluit die week af by die plaas van Sestiger skrywer, Etienne le Roux, net buite Koffiefontein. Related