Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het vanjaar ’n splinternuwe kantoor by Akademia se Paarl-kampus geopen en Jolene le Roux as kultuurnetwerkkoördineerder in die Wes-Kaap aangestel. “Ek het as boorling …
Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap Read More