Notice
Kennisgewing van beplande wateronderbrekings vir Thabazimbi
Die Thabazimbi Munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgestuur vir beplande wateronderbrekings vir Thabazimbi-dorp, Ipelegeng en Regorogile (alle uitbreidings).
Die onderbrekings word gedoen om die nodige installasie van die pype en ander nodige onderdele by die pas geboude klep-kamers af te handel. … Lees meer
Read moreNetwerkprobleme kortwiek uitreiking van Lisensies
Netwerkprobleme skep diensprobleme met uitreiking van lisensies
Inwoners van Thabazimbi word in kennis gestel dat die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit se Lisensiërings-kantoor voortdurende tegniese netwerkskakeling probleme met die stelsel ondervind. Die probleme veroorsaak vertragings met voertuig registrasies asook hernuwing van voertuiglisensies.… Lees meer
Read moreNotice TLM: Taste and Odour in the Potable Water
Dear resident/business owner, The Thabazimbi Local Municipality has received a number of complaints and enquiries from its residents/consumers about unwelcomed taste in the water they are consuming from Ipelegeng, Mmebane, Regorogile and Thabazimbi town.
TLM is currently busy with vigorous … Lees meer
Read more