BusinessFeaturedNotice

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

Verkoping van besigheid ingevolge bepalings van artikel 34(1) van die Insolvensiewet, No. 24 van 1936 (soos gewysig)
as Lopende Saak: Verwys aangehegte advertensie vir besonderhede.

Geplaas deur Japie van Zyl Prokureurs Molenstraat 127 Potchefstroom.