Eskom Loadshedding Continues / Eskom Beurtkrag duur voort
Fase 2 beurtkrag sal vanoggend, Woensdag 9 Junie, vanaf 11:00 tot 22:00 Sondagnag 13 Junie van toepassing wees weens vertragings wat Eskom ondervind om kragopwekkers in bedryf te stel. Die verwagte beurtkrag vir die Thabazimbi Munisipale area sal as volg wees:
Stage 2 loadshedding will be implemented from 11:00 this morning until 22:00 on Sunday, 13 June 2021 night due to delays in returning generating units. If indeed implemented, Thabazimbi Local Municipality areas will be affected as follows:
Woensdag 9 Junie 2021
Wednesday, 9 June 2021
Thabazimbi-dorp, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai en Regorogile alle uitbreidings
Thabazimbi town, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai and Regorogile all extensions
11:00~13:30
Northam & Leeupoort/Raphuti
19:00~21:30
Donderdag 10 Junie 2021 – Fase 3
Thursday, 10 June 2021 – Stage 3
Thabazimbi-dorp, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai en Regorogile alle uitbreidings.
11:00~13:30 en weer vanaf 19:00~21:30
11:00~13:30 and again from 19:00~21:30
Northam & Leeupoort/Raphuti
19:00 – 21:30 (REVISED)
Vrydag 11 Junie 2021
Friday, 11 June 2021
Thabazimbi –dorp, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai en Regorogile alle uitbreidings.
Thabazimbi town, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai and Regorogile all extensions.
19:00~21:30
Northam & Leeupoort/Raphuti
03:00~05:30 en weer vanaf 11:00~13:30
03:00~05:30 and again from 11:00~13:30
Saterdag 12 Junie 2021
Saturday, 12 June 2021
Thabazimbi-dorp, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai en Regorogile alle uitbreidings.
Thabazimbi town, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai and Regorogile all extensions.
03:00~05:30
Northam & Leeupoort/Raphuti
11:00~13:30 en weer vanaf 19:00~21:30
11:00~13:30 and again from 19:00~21:30
Sondag 13 Junie 2021
Sunday, 13 June 2021
Thabazimbi-dorp, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai en Regorogile alle uitbreidings.
Thabazimbi town, Spitskop, Makoppa, Dwaalboom, Sentrum, Rooiberg, Kromdraai and Regorogile all extensions.
01:00~03:30 en weer vanaf 09:00~11:30
01:00~03:30 and again from 09:00~11:30
Northam & Leeupoort/Raphuti
17:00~19:30
Neem kennis dat opdaterings deurgegee sal word sodra dit ontvang word.
Uitgereik deur die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit Kommunikasie Departement.
NB: Further updates will be given as and when is received.
Issued by the TLM Communications Department