Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum
Graad 11 en 12 leerlinge van Subraad-4 voorstede het die Parow Burgersentrum-saal volgemaak waar verteenwoordigers van Kaapstad Munisipaliteit asook verskeie hoër-onderwysinstansies hul meer toegelig het aangaande koopbane vir moontlike oorweging.
Altesaam 24 uitstallers het loopbaan moontlikehede, aan leerlinge wat binnekort hul skoolloopbaan gaan vaarwel toeroep, bekend gestel.
Die groot vraag wat in die gedagtes van van hierdie jongmense ronddraai is altyd wat gaan met hulle gebeur nadat hulle hul skoolloopbaan voltooi het?
Die voorsitter van die Kaapstad Burgemeesterskomitee vir Korporatiewe Dienste, raadslid Theresa Uys, het daarop gewys dat hulle daar is om leerlinge te help om die oorgang van skool na ʼn loopbaan ʼn werklikheid te maak.
Nadat hulle gekwalifiseer het en die nodige vaardighede bekom het, sal hulle terug verwelkom word om te help om Kaapstad nog verder uit te bou.







Careers Expo draws large crowd at Parow Civic Centre
Grade 11 and 12 learners from various Subcouncil-4 suburbs filled up the Parow Civic Centre Hall on Friday, 9 May 2025, to engage with City of Cape Town officials and higher learning institutions’ representatives on career options.
‘This year’s career expo in Parow featured 24 exhibitors that provided career options to learners who will be leaving school soon.
What happens after high school? That is the key question for many young minds and as a City of Hope, we would like to facilitate that transition.
Once they graduate and acquire the necessary skills, we will be here waiting for them to join and build our City,’ said the City’s Mayoral Committee Member for Corporate Services, Alderman Theresa Uys.
Issued by: Media Office, City of Cape Town