Skip to content
kwevoel_logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Travel
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
  • Jobs

Top Stories

2019 25 Feb venezuela
Editorial Top Stories 

Soldate dros uit Venezuela weermag na aanvalle op burgerlikes

February 25, 2019March 8, 2019 kwevoel

Meer as 100 Venezuela soldate het gedros en Saterdag na Colombia oorgeloop nadat die weermag, wat steeds die korrupte president Nicolas Maduro steun, in gewelddadige optrede teen burgerlikes betrokke was.

2019 13 feb venezuela opvolg picSpanning het hoog begin loop nadat Maduro se troepe brûe … Lees meer

Read more
2019 Sosiale media bemarking 2
Business Top Stories 

Wat almal weet van Digitale en Sosiale Bemarking

January 11, 2019March 19, 2019 kwevoel

Die internet en sosiale media het Self-Bemarking binne besighede se bereik gesit.

Dit is eenvoudig want Digitale Bemarking behels bewusmaking van jou besigheid, jou produk en jou handelsmerk – Wie ken dit beter as jy?
Jy gebruik Digitale Bemarkings Promosies … Lees meer

Read more
6 Sept TVET Saal
Business Community Top Stories 

Toerisme werkswinkel stap vorentoe om Thabazimbi te bemark

September 10, 2018September 15, 2018 kwevoel

Die Thabazimbi Toerisme Vereniging het Vrydag 6 September oorgegaan na ’n werkswinkel om die resultate van die twee vorige besprekings daadwerklik te verbeeld met die daarstelling van ’n professionele tuisblad op die internet. Dit is dan ook die eerste stap … Lees meer

Read more
Front view 2 180
General Property Top Stories 

Exclusive offices to let/for sale / Guest House with entertainment potential

December 7, 2017May 10, 2019 kwevoel

Double story building consisting of 800 sq meters in Thabazimbi (2nd Avenue). Set on 1126 sq meters property, the garden contains an additional braai area with cozy lapa as well as an enclosed shade netting-roof garden and big thatch-roofed jacuzzi.… Lees meer

Read more
Plasingsbereik 20 Nov tot 24 Nov
Editorial Top Stories 

Plasingbereik – Die sleutel tot lesergetalle

November 23, 2017November 28, 2017 kwevoel

Bo: Plasingbereik van links – 20 November 2017 – 22 November 2017 – 24 November 2017

Toe Kwêvoël in 1983 as Thabazimbi en distrik se eerste plaaslike koerant sy bestek gekry het, het min mense in Thabazimbi en omgewing koerante … Lees meer

Read more
1 resample
Business Editorial Top Stories 

Dink uit die boks

November 10, 2017November 13, 2017 kwevoel

Ongeag die negatiewe houding in Suid-Afrika teenoor veral Suid-Afrikaans geskoolde mense wat hulle afdruk op die wêreldgemeenskap gemaak het, kan dit nie weggepraat of weg-gewens word nie.

Hier is daar verskeie persone. Sir Herbert Baker wat die Uniegebou ontwerp het, … Lees meer

Read more
12 Sept Smart Feature
Motors Top Stories 

Mercedes en die “smart vision EQ fortwo”

September 12, 2017 kwevoel

Mercedes Benz Motors het met die aanvang van die Frankfurt Internasionale Motorskou hulle “smart vision EQ fortwo” konsep elektriese motor voorgehou as die intelligente oplossing vir stedelike mobiliteit vir die nabye toekoms – elektries, onafhanklik en daarby sonder … Lees meer

Read more
Northam Platinum Smelter construction
Business Top Stories 

Oorname van Tumela myn: Nuwe geleentheid vir Northam Platinum

August 28, 2017September 17, 2017 kwevoel

Met die toestemming wat Northam Platinum verkry het om ‘n gedeelte van Anglo American se Amandelbult mynregte te koop, bied dit geleentheid om sy strategie om produksiekoste te verminder verder toe te pas.

Northam Platinum gaan R1 miljard betaal vir … Lees meer

Read more
Skakel
Business Top Stories 

Hou op tyd en geld mors op advertensies wat nie werk nie – Laat ons jou wys hoe dit gedoen word!

August 25, 2017August 25, 2017 kwevoel

As jy deesdae wil voorbly en jou besigheid laat floreer, kan jy nie meer staatmaak op outydse bemarkingstegnieke nie. Die mense van vandag is baie meer kundig en stel nie belang in tradisionele advertensies nie. As jy moeg is om … Lees meer

Read more
Vakansieklubs
Business Community Featured Top Stories Travel 

Vakansieklubs se onlosmakende kontrakte onder die loep

July 6, 2017July 7, 2017 kwevoel

Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het van die datums vir sittings om ongerymdhede in die vakansieklub-bedryf te laat ondersoek in die verskillende provinsies bekend gemaak.
Dit kom na jare van onverpoosde werk van die VF Plus, sê adv Anton Alberts, voorsitter … Lees meer

Read more
12 Junie Waterberg Encounter - 001
Community Featured Sport Top Stories 

Mapstone, Benson master Waterberg Encounter

June 15, 2017 kwevoel

The Liberty Waterberg Encounter mountain bike race had an exciting finish when Rory Mapstone and Rex Benson won their second stage on the trot to take overall honours in the men’s section of the three-day at Sondela Nature Reserve near … Lees meer

Read more
korea-1-tempel
Business Top Stories 

Na jare pluk VF Plus vrugte van ondersoek teen vakansieklub-bedryf

May 24, 2017 kwevoel

ʼn Groot oorwinning vir die VF Plus. Dit is hoe Anton Alberts, die VF Plus se voorsitter en parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid, se aankondiging van die Nasionale Verbruikerskommissie beskryf dat ʼn landwye ondersoek nou formeel gedoen gaan word … Lees meer

Read more
African Passport
Editorial Featured Top Stories 

Witskrif gereed om emigrasie uit Suid-Afrika in te kort

May 20, 2017June 8, 2017 kwevoel

Volgens ‘n verslag van Suid-Afrika se Departement van Binnelandse Sake, is die regering reeds besig met die witskrif om emigrasie te beperk deur boek te hou, en ‘n beperking te plaas, op Suid-Afrikaners wat die land vir meer as drie … Lees meer

Read more
22 Feb Dwelms Limpopo
Community Top Stories 

Polisie slaan toe op Dwelmfabriek in Limpopo

February 22, 2017March 2, 2017 kwevoel

Die polisie in Limpopo het Dinsdagaand op ’n dwelmfabriek in die Dennilton-gebied toegeslaan waar daar op meer as R10 miljoen se Mandrax beslag gelê is.

Brig. Motlafela Mojapelo, polisiewoordvoerder, sê die polisie het inligting van die dwelmfabriek in die Thabakhubedu-nedersetting … Lees meer

Read more
New-coal-plants-global-warming
Community Top Stories 

Suid-Afrikaners werk saam aan internasionale klimaatsverandering-verslag

February 22, 2017 kwevoel

Drie Suid-Afrikaners, ‘n klimaatkundige van die WNNR, Dr Francois Engelbrecht, Anton Cartwright van die Afrika-sentrum vir Stede, en Penny Urquhart, ‘n onafhanklike spesialis oor klimaat-veerkragtigheid, is gekies om deel te wees van ‘n interregeringspaneel om ‘n spesiale verslag oor klimaatsverandering … Lees meer

Read more
kommandowurm
Agricultural Featured Top Stories 

Herfskommandowurm-plaag – vinnige optrede nodig

February 15, 2017February 16, 2017 kwevoel

Die Thabazimbi Distriks Landbou Unie (DLU) berig dat boere steeds by hulle gevalle aanmeld aangaande die Herfskommandowurm-plaag wat hulle oeste besmet. Hierdie plaag, wat oorspronklik eers in Limpopo en die Noordweste aangemeld is, strek reeds landwyd.

PenOrent Nuus het berig … Lees meer

Read more
Kumba Thabazimbimyn
Business Featured Top Stories 

Ou dame dalk uit slaap wakker gemaak

February 9, 2017February 10, 2017 kwevoel

Thabazimbi Kumba Ysterertsmyn, die ou dame wat haar deure gedurende September 2016 nadat die myn vir 80 jaar in bedryf was moes sluit en talle werknemers afgedank is, kry dalk ‘n nuwe kans dat daar dalk weer gemyn gaan word.… Lees meer

Read more
TBZ water Sanet Feature
Agricultural Featured General Top Stories 

Milde neerslae maak damme vol

February 3, 2017 kwevoel

Die Thabazimbi dorp en omgewing het sedert die begin van die jaar meer as die gemiddelde neerslae vir hierdie tyd van die jaar gehad.

So tussendeur was daar ook hier en daar ’n wolkbreuk wat die omgewing getref het. Die … Lees meer

Read more
kommandowurm
Agricultural Featured Top Stories 

Mielieboere in Thabazimbi distrik word bedreig

February 2, 2017 kwevoel

Reuters berig dat Thabazimbi boere ook kennis moet neem dat die Suid-Afrikaanse Landbou Ministerie besig is om insekdoder te registreer vir gebruik teen die nuwe plaag wat die Suid-Afrikaanse mielieproduksie bedreig.

Amptelike bevestiging word ingewag dat hierdie plaag in die … Lees meer

Read more
Onderwys Dept besoek Thaba 12 Jan
Community Top Stories 

Back to school campaign January 2017

January 12, 2017 kwevoel

As part of monitoring the beginning of education season, the officials of the Department and all Education Stakeholders visited the schools in all districts including Waterberg, Thabazimbi and Northam circuits.

The main objectives was that of monitoring the conditions of … Lees meer

Read more
  • ← Previous

Tabs

  • Latest
  • Popular
  • Comments
  • Tags
  • Helene Bester hou Nana Mouskouri lewendig by die KunsteGrot December 8, 2019
  • Medupi – Geen ekonomiese oplewing, net gevaarlike besoedeling December 5, 2019
  • Feestyd-Groete – Festive Greetings: Kwêvoël and clients December 3, 2019
  • Beeldmateriaal wys verdagtes verantwoordelik vir die Kaapstad Stasie Brand November 29, 2019
  • Visit Buco for On-Site Wishlist Savings November 26, 2019
  • Helene Bester hou Nana Mouskouri lewendig by die KunsteGrot December 8, 2019
  • Senior burger Gesinsdag November 30, -0001
  • Bela-Bela Fees hou vakansiegangers aan die gang November 30, -0001
  • Gholfnuus November 30, -0001
  • Rooiberg Eeufeesviering in 2006 November 30, -0001
  • kwevoel Stuur navrae asb aan kwevoel@kwevoel.co.za
  • kwevoel Stuur navrae aan kwevoel@kwevoel.co.za
  • kwevoel Stuur die navrae asb na kwevoel@kwevoel.co.za
  • Morne Nel Goeie more, ek wil graag n advertensie plaas in di
  • Megan Goeie middag, My dogtertjie is 5 jaar oud en i
featured noads

Search

Copyright © 2019 Die Kwêvoël. All rights reserved.
Theme: ColorMag by ThemeGrill. Powered by WordPress.