Travel

Kyk: Voetspore in Suid-Afrika 2 – Episode 1

https://youtu.be/bX69_5fJzEI

Die reis begin in die noordoostelike uithoek van die land by die samevloeiing van die Limpopo- en Luvuvhurivier. Na ‘n tydjie in die Kruger Nasionale Park reis die span suid in Makuya op die Luvuvhu 4×4 roete en besoek dan die Ivory Route se kampe by Baleni en Letaba Ranch. Kyk op YouTube