FeaturedTravel

Voetspore in Suid-Afrika 2 – Episode 9

Hierdie week besoek die span ‘n kasteel net buite Loxton, gaan kamp op Verneukpan, oornag in een van die fassinerende korbeelhuisies van die Noord Kaap by Stuurmansfontein, besoek die Windpompmuseum by Loeriesfontein en sluit af by Gannabos – die grootste kokerboomwoud in die wêreld.

https://youtu.be/TOw1MRw8kjo?t=48
This week the team visits a castle outside Loxton, camp on Verneukpan, spend a day in one of the fascinating corbel houses of the Northern Cape
at Stuurmansfontein, visit the Windmill
Museum at Loeriesfontein and then settles at the biggest quiver tree forest in the world at Gannabos.