Die vier ruimtevaarders wat Maandag gelanseer is, het die Internasionale Ruimtestasie veilig bereik.
Die SpaceX Dragon-kapsule is met weinige maneuvers in die perfekte posisie gebring om aan die voorkant van die ruimtelaboratorium te koppel.
Die bevelvoerder van die sending, Mike … Lees meer
Read MoreDie Ysterberg Voortrekkers Veldkornetskap op Thabazimbi het Woensdag 21 Oktober tydens hulle Jaarafsluitingsfunksie verskeie toekennings aan lede en offisiere gemaak.
Die Kommando Leier, Danie Naudé, het tydens die geleentheid daarop gewys dat weens die Covid-19 inperking kon daar nie soos … Lees meer
Read MoreDie organisasie “ToekomsVonk”, sê in ‘n mediaverklaring dat dit duidelik is dat plaasaanvalle nie deur individue uitgevoer word nie, maar deur bendes.
Volgens statistieke ingewin het die bendes gedurende Augustus uit gemiddelde vier aanvallers per plaasaanval bestaan. Die gemiddelde ouderdom … Lees meer
Read More