HFM Nuus: Top 10 presteerders en Jukskeispan onderskei hulself by SA’s
Hoërskool Frikkie Meyer het hierdie week hul Top-10 akademiese presteerders vir die 4de Kwartaal van 2021 aangewys.
Die leerlinge se name is nie in enige logiese volgorde op die foto nie, maar volg in prestasievolgorde.
Saam met hulle op die foto’s is die onderskeie Graad- Hoofde en Voogde.
Foto onder: HFM Top Presteerders, Graad 8 tot 11, Kwartaal 4 2021 is: Graad 8: Ami White (91.31%), Graad 9: Kara Kotzé (89.72%), Graad 10: Ané Viljoen (95.18%) en Graad 11: Magdelyn van Heerden (90.03%). Op die foto saam met hulle is Martie Boshoff (Adjunkhoof) en Colin Campbell (Hoof).

Graad 10 Top Tien leerlinge vir Kwartaal 4 2021 – Ané Viljoen (95.18%), Izandri Joubert (94.18%), Mieké Smit (87.33%), Sumarie Marais (84.29%), Elodie van Emmenes (83.27%), Juané van Deventer (82.55%), Amber James (81.97%), Leili Steenkamp (81.85%), Annelize Slabbert (80.51%), Anina de Swardt (80.26%) and Kamogelo Makhalemele (78.56%) (Academic achiever). Graad 9 Top Tien leerlinge vir Kwartaal 4 2021 – Kara Kotzé (89.72%), Elizca Lamprecht (89.43%), Dino Fernandes (89.30%), Christelle van Dyk (88.23%), Johan Briel (87.97%), Niché Rohrs (87.93%), Echard de Klerk (87.27%), Carla Coetzee (87.26%), Reatlegile Mkhabela (86.19%) en Dimion Visser (86.11%). Graad 8 Top Tien leerlinge vir Kwartaal 4 2021 – Ami White (91.31%), Angelique Coetzee (86.69%), Jana Coetzee (86.12%), André Kieck (85.76%), Candice Molapisi (85.73%), Elri Geldenhuys (85.63%), Clarése Smit (84.45%), Jarianca du Plessis (84.05%), Aart Broekhuizen (83..58%) and Dimpho Tsilo (83.16%). Graad 11 Top Tien Leerlinge vir Kwartaal 4 2021 – Magdelyn van Heerden (90.03%), Sabrina Teixeira Ferreira (89.03%), Cara Pieterse (86.90%), Jan-Gunter Marais (86.51%), Ameij Broekhuizen (85.24%), SJ van der Linde (85.04%), Talita de Swardt (82.17%), HJ Janse van Rensburg (82.10%), Tommy Swanepoel (79.69%), Suzaan Smit (78.76%) and Kopanp Mabitsela (77.13%) (Academic achiever).
Sien aparte pos oor die HFM Jukskeispan by Kwêvoël se Facebookblad – www.facebook.com/kwevoel