Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

Health

Studie_Driansu_vitamiene
Featured / Health

Verkoue en Griep: Jou Apteker – Jou Vriend

May 10, 2021May 10, 2021 - by kwevoel

Indien jy verligting van die simptome verlang soos ’n verstopte neus of -sinuskanale, seerkeel en hoes asook moegheid, sal Medhof Apteek se vriendelike en hulpvaardige aptekers en personeel jou hiermee …

Verkoue en Griep: Jou Apteker – Jou Vriend Read More
2021 April Processed food 3
Featured / Health

Nagging thirst, Poor vision and No energy – Medhof can help

April 9, 2021April 9, 2021 - by kwevoel

Do you or any of your family show symptoms of poor vision, weight problems, continual thirst, constantly in need to urinate and no energy? These are typical symptoms of diabetes …

Nagging thirst, Poor vision and No energy – Medhof can help Read More
Business / Featured / Health

Gehoorverlies – Klankgrens by Medhof kan jou help

March 10, 2021March 10, 2021 - by kwevoel

Statistieke wys dat bykans een uit elke drie ouer mense tussen die ouderdomme van 64 en 74 ’n mate van gehoorverlies ervaar en byna die helfte van mense ouer as …

Gehoorverlies – Klankgrens by Medhof kan jou help Read More
Featured / Health

Medhof Kliniek – Hoekom my kinders laat inent?

February 15, 2021February 15, 2021 - by kwevoel

Almal wil net die beste vir hul kinders hê, hoekom dan nie hulle teen voorkombare gevaarlike siektes beskerm nie? Vir jou eie gemoedsrus en vir hul gesondheid, verseker dat hulle …

Medhof Kliniek – Hoekom my kinders laat inent? Read More
Editorial / Featured / Health

Terugslag met AstraZeneca entstof – Plan B vir regering

February 8, 2021February 9, 2021 - by kwevoel

Die een miljoen AstraZeneca dosisse entstof wat verlede week met groot fanfare in Suid-Afrika aangekom het, het die hoop laat opvlam dat die program om diegene in die voorste linie …

Terugslag met AstraZeneca entstof – Plan B vir regering Read More
Featured / Health

Golf van Covid gevalle tref ook Thabazimbi

January 29, 2021January 29, 2021 - by kwevoel

Alhoewel ’n drastiese toename in opnames van positiewe Covid-19 pasiënte by Thabazimbi Mediclinic Hospitaal vir die drie weke sedert 1 Januarie 2021 ervaar is, was die hospitaal nooit 100 persent …

Golf van Covid gevalle tref ook Thabazimbi Read More
Health

Ivermectin –Beheerraad skep weg vir navorsing

January 28, 2021January 29, 2021 - by kwevoel

Die hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte Beheerraad (SAHPRA), Boitumelo Semete-Makokotlela, het aangekondig dat die weg geskep is vir ’n toegang-program vir die beheerde gebruik van ivermectin vir pasiënte …

Ivermectin –Beheerraad skep weg vir navorsing Read More
Editorial / Health

Covid-19: When will South Africa receive the vaccine – Wanneer ontvang Suid-Afrika die entstof?

January 20, 2021January 28, 2021 - by kwevoel

Suid-Afrika gaan duur vir entstof betaal deur sy alliansie met arm lande. Duisternis heers steeds oor wanneer die Covid-19 entstof Suid-Afrika gaan bereik en hoeveel mense daarmee ingeënt kan word. …

Covid-19: When will South Africa receive the vaccine – Wanneer ontvang Suid-Afrika die entstof? Read More
Editorial / Health

Vertroue in Chinese entstof geskud

January 18, 2021January 29, 2021 - by kwevoel

Openbare inentingsveldtog programme wat in Indonisië en Turkye van stapel gestuur is waar miljoene mense na verwagting met die CoronaVac entstof, wat deur die Beijing gebaseerde firma Sinovac vervaardig word …

Vertroue in Chinese entstof geskud Read More
Editorial / Featured / Health

Ivermectin – TLU SA bevraagteken regering se aanslag tot Covid-19

December 30, 2020December 30, 2020 - by kwevoel

Die president van TLU SA, Henry Geldenhuys, sê in ‘n mediaverklaring dat die TLU SA op bewese wetenskaplike feite staat maak om keuses oor enige sake te maak. Die regering …

Ivermectin – TLU SA bevraagteken regering se aanslag tot Covid-19 Read More
Business / Featured / Health

Eksamentyd en moeg? – Medhof kan help

November 4, 2020November 4, 2020 - by kwevoel

Die laaste skof van die jaar het vir die matrikulante asook ander grade en diegene op Kolleges en Universiteite aangebreek. Eksamens lê soos ’n berg voor jou, jy is moeg, …

Eksamentyd en moeg? – Medhof kan help Read More
Editorial / Featured / Health

Suid-Afrika se lae Covid-19 sterftepersentasie laat wêreld wonder

September 9, 2020September 9, 2020 - by kwevoel

Alhoewel Suid-Afrika met die strengste Covid-19 beperkings opgeskeep moet gaan en steeds aan ’n aandklokreël onderwerp word wat glad nie haalbaar is as gevolg van die oorbevolkte gemeenskaplike leefareas in …

Suid-Afrika se lae Covid-19 sterftepersentasie laat wêreld wonder Read More
Business / Featured / Health

Kollageen – Sit terug wat ouderdom van jou eis

September 1, 2020September 1, 2020 - by kwevoel

Niemand kan die tempo van afname van spesifieke noodsaaklike boustene van jou liggaam verander nie – dit is ’n natuurlike deel van die verouderingsproses. Wat ons wel kan doen, is …

Kollageen – Sit terug wat ouderdom van jou eis Read More
Business / Featured / Health

Aanlyn oplossings nie altyd die beste – Besoek jou Apteker by Medhof

August 14, 2020August 14, 2020 - by kwevoel

Die stygende Covid-19 aanmeldings veroorsaak dat al hoe meer mense hulle tot die internet wend met aanlyn soeke na maniere om hulself teen die virus te beskerm. Handewas met seep …

Aanlyn oplossings nie altyd die beste – Besoek jou Apteker by Medhof Read More
Editorial / Health

Covid-19: Raadgewers in die duister oor die oorsprong van inperking-besluite

July 22, 2020August 14, 2020 - by kwevoel

’n Wetenskaplike, Professor Frans Venter – verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand, het die regering gekritiseer om sy irrasionele inperking-besluite en die gebrek aan deursigtigheid. Venter is deel van …

Covid-19: Raadgewers in die duister oor die oorsprong van inperking-besluite Read More
Business / Health

Negatiewe Realiteit van Werk-vanaf-die-huis begin inskop

July 22, 2020August 14, 2020 - by kwevoel

Nie alle Suid-Afrikaners geniet dit om van die huis af te werk nie, die realiteit is dat baie werkers in ’n geestes stryd hieroor verkeer. Volgens ’n kliniese sielkundige en …

Negatiewe Realiteit van Werk-vanaf-die-huis begin inskop Read More
Community / Health

HFM gesluit res van die week weens Covid-19 infeksie

July 16, 2020July 22, 2020 - by kwevoel

Hoërskool Frikkie Meyer sal luidens hul onlangse Nuusbrief die res van die week gesluit wees en sal eers weer op 20 Julie oopmaak vir Graad 9 – 12 leerlinge. Die …

HFM gesluit res van die week weens Covid-19 infeksie Read More
Editorial / Health

Munisipale Hoofgebou gesluit weens Covid-19 infeksies

July 16, 2020July 22, 2020 - by kwevoel

Die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit het ’n mediaverklaring uitgereik om die publiek in te lig aangaande die sluiting van die Hoof Munisipale gebou, die Korporatiewe gebou en die Munisipale Bestuurders gebou …

Munisipale Hoofgebou gesluit weens Covid-19 infeksies Read More
General / Health

Thabazimbi Munisipaliteit: Beide Burgemeester en Speaker toets positief vir Covid-19

July 15, 2020July 22, 2020 - by kwevoel

Die kantoor van die Speaker van die Thabazimbi Munisipaliteit het vandag, Woensdag 15 Julie, bekend gemaak dat beide die Burgemeester, Raadslid John Fischer, en die Speaker van die Munisipale Raad, …

Thabazimbi Munisipaliteit: Beide Burgemeester en Speaker toets positief vir Covid-19 Read More
Health

Minister bevestig motorfiets-ambulanse is onbruikbaar

July 10, 2020July 10, 2020 - by kwevoel

Die minister van gesondheid, dr Zweli Mkhize, het bevestig dat die motorfiets-ambulanse wat onlangs deur die Oos-Kaap  teen die aardige bedrag van R10 milj aangekoop is, nie in die basiese …

Minister bevestig motorfiets-ambulanse is onbruikbaar Read More

Posts pagination

Previous 1 2 3 … 13 Next

Search

Latest Posts

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum

May 22, 2025May 22, 2025

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

May 19, 2025May 19, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.