Suid-Afrika se lae Covid-19 sterftepersentasie laat wêreld wonder
Alhoewel Suid-Afrika met die strengste Covid-19 beperkings opgeskeep moet gaan en steeds aan ’n aandklokreël onderwerp word wat glad nie haalbaar is as gevolg van die oorbevolkte gemeenskaplike leefareas in die plakkersdorpe, waar geen sosiale afstande en gesigsmaskers afgedwing kan word nie, is dit steeds die land met sterfte-tempo baie laer as die lande wat die hoë besmettings aangemeld het.
Sowat 15 000 sterftes is in Suid-Afrika aangeteken teenoor slegs 640 000 aangemelde Covid-19 besmettings.
Volgens die BBC het Suid-Afrika hierdie eerste golf van besmetting met ’n sterftepersentasie wat sowat sewe keer laer as wat die geval in Engeland is, tot dusver oorleef.
Reg aan die begin van die pandemie het wetenskaplikes reeds bespiegel dat die tuberkulose inenting wat baie van die ouer gesag en hul kinders tot in die vroeë 1990’s ontvang het tot hierdie lae sterftes aanleiding kon gee.
’n Nuwe teorie waarmee die dokters by die Inentings en aansteeklike siektes ontleding eenheid by Baragwanath hospitaal in Soweto voor die dag kom, beweer dat talle mense in Suid-Afrika reeds aan ander coronavirusse blootgestel was en beskik daarom ’n mate van inherente immuniteit teen die nuwe Covid-19 virus.
South Africa’s low Covid-19 death rate attracted world attention
Crowded and communal living spaces have made it impossible for many, if not most, South Africans to adhere to social distancing. Yet, the country’s death rate, at about 15,000 on approximately 640,000 cases, is far lower than for other nations with high infection rates.
It’s a situation that has attracted world attention, with the BBC pointing out that South Africa is emerging from its first wave of infections with a Covid-19 death rate roughly seven times lower than Britain’s.
Early in the pandemic, scientists pondered whether the BCG jab for TB that so many of us have had as children have helped to protect against the coronavirus.
A new theory put forward by doctors at the Vaccine and Infectious Disease Analytics unit of Baragwanath hospital in Soweto is that many of us have already been widely infected by other coronaviruses and therefore enjoy some degree of immunity to the novel Covid-19.
Source: The Daily Insider by BizNews