Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

Agricultural

Agricultural / Featured

SAAI loods ’n nuwe studiebeurs: Nasionale Sertifikaat in Plantproduksie – Cannabis & Hemp

June 16, 2022June 16, 2022 - by kwevoel

Die toenemende momentum in die Suid-Afrikaanse cannabis en hennep (hemp) industrieë bied geleenthede om minderbevoorregte persone by hierdie mark te betrek. Vroeër vanjaar het Cheeba Cannabis Academy, ’n leidinggewende onderwys- …

SAAI loods ’n nuwe studiebeurs: Nasionale Sertifikaat in Plantproduksie – Cannabis & Hemp Read More
Agricultural / Featured

Saai gekant teen daggawet – laat kwekers toe en beskerm die industrie

May 19, 2022May 19, 2022 - by kwevoel

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het dokumente ingedien om beswaar te maak teen elemente van die Wetsontwerp op die Private Gebruik van Dagga. Saai bevorder ’n gewettigde en noukeurig gereguleerde …

Saai gekant teen daggawet – laat kwekers toe en beskerm die industrie Read More
Agricultural / Featured

Top van die oes wenners

November 25, 2021November 25, 2021 - by kwevoel

Die wenner van die gesogte Toyota SA/Agri SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie is Donderdag, 18 November, tydens `n galadinee in Johannesburg aangewys. Die eer het Gerhard Bruwer (40) van …

Top van die oes wenners Read More
Agricultural / Featured / General

Agri SA verwelkom vroeë aankondiging oor Glasgowklimaatsooreenkoms

November 5, 2021November 5, 2021 - by kwevoel

Agri SA sê in ‘n mediaverklaring dat hulle die vroeë aankondiging deur president Cyril Ramaphosa verwelkom wat hy tydens die COP26-klimaatsonderhandelinge in Glasgow gemaak het. Dit is naamlik dat Suid-Afrika …

Agri SA verwelkom vroeë aankondiging oor Glasgowklimaatsooreenkoms Read More
Agricultural / Editorial

Verwoestende veldbrande groot bekommernis vir landbou

September 7, 2021September 16, 2021 - by kwevoel

Die veldbrande in Julie, Augustus en September vanjaar het groot verwoesting in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes gesaai. Na beraming het meer as ’n 270 000 hektaar die naweek in …

Verwoestende veldbrande groot bekommernis vir landbou Read More
Agricultural

Boere moet mekaar ondersteun en beskerm

July 14, 2021July 14, 2021 - by kwevoel

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI), ’n landboubelangenetwerk vir boere, maan boere om waaksaam en ekstra paraat te wees te midde van die omvangryke plundery in KwaZulu-Natal, Gauteng en elders in …

Boere moet mekaar ondersteun en beskerm Read More
Agricultural / Business / Featured

Help ons wildboere en #GaanJag!

March 30, 2021March 30, 2021 - by kwevoel

Die wildbedryf in Suid-Afrika het vanweë drakoniese beperkings op jag onder COVID-19-regulasies ’n ernstige terugslag beleef. ’n Wesenlike deel van die meer as R16 miljard wat die bedryf jaarliks tot …

Help ons wildboere en #GaanJag! Read More
Agricultural / Community / Featured

Minimumlone vir plaaswerkers: Insette geïgnoreer

February 10, 2021February 10, 2021 - by kwevoel

Agri SA sê dat die vermaning dat die onmiddellike gelykmaking en verhoging van plaaswerkers se lone onvolhoubaar vir die landbousektor sal wees, is deur die departement van indiensneming en arbeid …

Minimumlone vir plaaswerkers: Insette geïgnoreer Read More
Agricultural / Business

Verbod op wynverkope: Stop die onsinnigheid

January 22, 2021January 29, 2021 - by kwevoel

“Veel meer as die frustrasie in die markplek van wynliefhebbers wat sukkel om ’n bottel wyn in die hande te kry of van gaste wat die Boland droëbek besoek omdat …

Verbod op wynverkope: Stop die onsinnigheid Read More
Agricultural / Editorial / Featured

Agri SA – Plaasaanvalle geniet hoëvlak aandag

September 3, 2020September 3, 2020 - by kwevoel

Die voorkoms van plaasaanvalle en -moorde op boere en plaaswerkers het die afgelope tyd baie aandag geniet op regeringsvlak en tydens die debat in die Parlement die afgelope week. “Die …

Agri SA – Plaasaanvalle geniet hoëvlak aandag Read More
Agricultural / Community / Featured

AfriForum open beheerkamer in die noordstreek

September 2, 2020September 2, 2020 - by kwevoel

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 September sy beheerkamer vir die noordstreek in Ellisras amptelik geopen. Dié beheerkamer sal AfriForum se buurtwagte in die noordstreek 24 uur per dag, sewe dae ’n …

AfriForum open beheerkamer in die noordstreek Read More
Agricultural / Featured

Agri SA ondersteun sy lede se optrede teen misdaad

August 13, 2020August 13, 2020 - by kwevoel

Agri SA sê in ‘n mediaverklaring dat dié organisasie sal steeds uitgesproke bly oor die voortdurende gewelddadige aanvalle op lede van die boerderygemeenskap asook die toenemende voorkoms van misdaad wat …

Agri SA ondersteun sy lede se optrede teen misdaad Read More
Agricultural / Business

Alkoholverbod: ‘n Ekonomiese nagmerrie

August 7, 2020August 14, 2020 - by kwevoel

Agri SA is uiters bekommerd oor die uitwerking van die huidige alkoholverbod op die hele alkoholwaardeketting wat strek van wyn-, gars-, hops-, vrugte- en mielieboere tot glasvervaardigers en verwerkers. Suid-Afrikaanse …

Alkoholverbod: ‘n Ekonomiese nagmerrie Read More
Agricultural / Business

Boerdery organisasies eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies

July 29, 2020August 14, 2020 - by kwevoel

TLU SA dring aan op ‘n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, …

Boerdery organisasies eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies Read More
Agricultural / Editorial

Agri SA: Klassifikasie van droogte herroeping is ‘n nasionale ramp

July 20, 2020July 22, 2020 - by kwevoel

Agri SA sê dat hy kennis neem van die Goewermentskennisgewing wat op 16 Julie 2020 deur dr Mmaphaka Tau (Adjunk Direkteur-Generaal) van die Nasionale Rampbestuursentrum gepubliseer is. Hierdie kennisgewing herroep …

Agri SA: Klassifikasie van droogte herroeping is ‘n nasionale ramp Read More
Agricultural / Health

Kragtige eienskappe van Tabakplant ondersoek om Covid-19 te beveg

May 27, 2020June 19, 2020 - by kwevoel

Terwyl navorsers regoor die wêreld gemoeid is in ’n stryd om ’n entstof teen Covid-19 te ontwikkel, gebruik wetenskaplikes in Spanje ’n futuristiese benadering om met molekules pasgemaakte entstowwe en …

Kragtige eienskappe van Tabakplant ondersoek om Covid-19 te beveg Read More
Agricultural / Business / Editorial

Wynkelders kritiek geraak deur verbod op alkohol verkope

May 7, 2020May 20, 2020 - by kwevoel

’n Vernietigende skok wag op Suid-Afrika se trotse wyn kultuur wat reeds vanuit 1652 dateer toe Jan van Riebeeck as aanvoerder met die drie skepe in Tafelbaai voet aan wal …

Wynkelders kritiek geraak deur verbod op alkohol verkope Read More
Agricultural

Agri SA se betrokkenheid dra by tot hupstoot vir landbou

May 1, 2020May 20, 2020 - by kwevoel

Die aankondiging Woensdagaand deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbou-waardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering van die verkope van alkohol en tabak wys op …

Agri SA se betrokkenheid dra by tot hupstoot vir landbou Read More
Agricultural / Editorial

Buurt- en plaaswagte moet toegelaat word om te funksioneer

April 15, 2020April 16, 2020 - by kwevoel

Die leier van die VF Plus, dr Pieter Groenewald, sê in ‘n mediaverklaring dat die kommerwekkende toename in misdaad dit ‘n saak van dringendheid maak om buurt- en plaaswagte toe …

Buurt- en plaaswagte moet toegelaat word om te funksioneer Read More
Agricultural

Houers van Waterregte: Waterverskaffing nou Gesentraliseer

April 5, 2020April 16, 2020 - by kwevoel

Die minister van Water en Sanitasie, Lindwe Sisulu, het aangekondig dat vir die duur van die COVID-19 inperking, watertoewysing gesentraliseer sal word by die Johannesburgse beheersentrum. Die minister het genoem …

Houers van Waterregte: Waterverskaffing nou Gesentraliseer Read More

Posts pagination

Previous 1 2 3 … 16 Next

Search

Latest Posts

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum

May 22, 2025May 22, 2025

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

May 19, 2025May 19, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.