AgriculturalBusinessFeatured

Groot Losgoedveiling van Landbouimplemente en nog meer

CASMAR LANDBOU & DIEWINKEL

hou ʼn Losgoedveiling by Sweethome Makoppa Thabazimbi GPS: 24,32’13”S  27,14’06”E

Sluit in Trekkers, Voertuie, Skottels, Planters, Strooiers, Spuite, Implemente en Ander, insluitend spilpunt motors, waterpompe, klein kunsmispompies, kabels en nog baie meer.

Klik op ‘Promosie Video’ hieronder vir meer besonderhede

Kontak: Carl: 082 467 1807 – Damien: 072 905 6997 – Casper: 072 117 6752

Promosie Video