Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

Community

Community / Entertainment / Featured

Baba- en Kleuter Kompetisie voltooi kringloop by die Thabazimbi Skou

August 3, 2023August 3, 2023 - by kwevoel

Maande se vooraf beplanning met borge wat genader is, foto’s van die kleingoed geneem is en alles wat daarmee gepaardgaan het vanjaar die kringloop suksesvol voltooi met die aanwysing van …

Baba- en Kleuter Kompetisie voltooi kringloop by die Thabazimbi Skou Read More
Agricultural / Business / Community / Entertainment / Featured

Thabazimbi Skou – 27 tot 29 Julie 2023

July 25, 2023July 25, 2023 - by kwevoel

Vermy die lang tou by die kaartjieskantoor en koop jou toegangskaartjies aanlyn. Besoek die Thabazimbi Skou webwerf en koop jou kaartjies moeitevry. Toegangkaartjies sal ook by die Skouhek beskikbaar wees. …

Thabazimbi Skou – 27 tot 29 Julie 2023 Read More
Community / Featured / Health

Klag by MRK weens besoedeling van waterbronne op Thabazimbi

July 6, 2023July 6, 2023 - by kwevoel

Die VF Plus het nóg ’n klag ingedien by die menseregtekommissie (MRK) rondom die rioolbesoedeling van waterbronne weens die swak munisipale bestuur van die Thabazimbi-plaaslike munisipaliteit, luidens ’n mediaverklaring  uitgereik …

Klag by MRK weens besoedeling van waterbronne op Thabazimbi Read More
Community / Entertainment / Featured

Heimwee en verlange met Jannie Moolman en Helenè Bester by die KunsteGrot

June 8, 2023June 9, 2023 - by kwevoel

KunsteGrot-gangers het ’n aand van hoogstaande vermaak Saterdagaand 3 Junie 2023 geniet met ou bekendes in ’n nuwe formaat, naamlik die optrede van Jannie Moolman en Helenè Bester as sangpaar. …

Heimwee en verlange met Jannie Moolman en Helenè Bester by die KunsteGrot Read More
Community / Featured

AfriForum Thabazimbi-tak skenk vrugtebome aan HFM

November 9, 2022November 9, 2022 - by kwevoel

AfriForum se Thabazimbi-tak het ’n groot verskil in hulle onmiddellike omgewing gemaak toe hulle in samewerking met Hoërskool Frikkie Meyer vrugtebome op die skoolterrein aangeplant het. Die bome het bestaan …

AfriForum Thabazimbi-tak skenk vrugtebome aan HFM Read More
Community

Ou inwoner en sakeman oorlede

October 27, 2022November 9, 2022 - by kwevoel

ʼn Inwoner van Thabazimbi sedert 1979, Danie Janse van Vuuren (84), IsWoensdag 19 Oktober oorlede na ʼn kort siekbed. Danie het in die vroeë oggendure van 27 Augustus geval en …

Ou inwoner en sakeman oorlede Read More
Community

Pioenier-boorling van die Thabazimbi bosveld oorlede

October 27, 2022November 9, 2022 - by kwevoel

ʼn Boorling van die Thabazimbi bosveld en bekende boer in die Sentrum distrik, Oom Jan Lamprecht (97) van die plaas Somerset-Noord, is Sondag 16 Oktober oorlede nadat sy toestand geleidelik …

Pioenier-boorling van die Thabazimbi bosveld oorlede Read More
Community / Featured

Voorslagtoekennings vir Ysterberg Voortrekkers

October 27, 2022October 27, 2022 - by kwevoel

Ysterberg Voortrekkers van Thabazimbi het onlangs die Voortrekkers se Voorslag toetskamp, wat op die Hartbeesfontein Voortrekkerkamp in Pretoria aangebied is, bygewoon. Voorslag is ʼn groot gebeurtenis vir elke Penkop en …

Voorslagtoekennings vir Ysterberg Voortrekkers Read More
Community

AfriForum-buurtwagte in noordstreek neem aan nasionale massapatrollie deel

October 22, 2022November 9, 2022 - by kwevoel

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit het op 14 en 15 Oktober aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die nasionale massapatrollie vind verskeie kere …

AfriForum-buurtwagte in noordstreek neem aan nasionale massapatrollie deel Read More
Community / Featured

Tweede plaasaanval in die streek vat nog ’n lewe

September 8, 2022September 8, 2022 - by kwevoel

’n Hoewe-eienaar van Maroelasfontein naby Northam se lyk is op sy eiendom gevind nadat hy aanvanklik as vermis aangemeld is. Niko Steenekamp (59), wat op ’n kleinhoewe in die Maroelsfontein …

Tweede plaasaanval in die streek vat nog ’n lewe Read More
Community / Featured

Sinnelose moord op boer skok plaasgemeenskap

September 7, 2022September 7, 2022 - by kwevoel

Die sinnelose moord op Marthinus Richter (68) in die Derdepoort distrik het skokgolwe deur die distrik en boeregemeenskap gestuur. Die gewelddadige en vermoedelik voorafbeplande plaasaanval het sy aanloop klaarblyklik reeds …

Sinnelose moord op boer skok plaasgemeenskap Read More
Community / Featured

SANParke – Gratis toegang week 2022

September 6, 2022September 6, 2022 - by kwevoel

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) loods hul 17de jaarlikse SA Nasionale Parke Week gedurende 12 September tot 18 September 2022. Tydens hierdie tydperk sal toegang vir alle Suid-Afrikaanse dagbesoekers gratis …

SANParke – Gratis toegang week 2022 Read More
Community / Featured

Een van Thabazimbi se oudstes oorlede

August 19, 2022August 19, 2022 - by kwevoel

Tannie Anna Scheepers wat gedurende Julie haar 96ste verjaarsdag gevier het, is Sondag 14 Augustus in Tambotie Versorgings Eenheid op Thabazimbi oorlede waar sy sedert 2019 ’n inwoner was. Haar …

Een van Thabazimbi se oudstes oorlede Read More
2022 Mej Debutante
Community / Entertainment / Featured

Vol saal begroet Mej & Mnr Thabazimbi finaliste

August 4, 2022August 4, 2022 - by kwevoel

’n Vol saal het die finaliste in die Mej & Mnr Thabazimbi Vrydagaand 29 Julie tydens die Kroningsplegtigheid in die Trollopesaal begroet. Luide ondersteuning vanuit die gehoor het elke finalis …

Vol saal begroet Mej & Mnr Thabazimbi finaliste Read More
Community / Featured

Skou-Babakompetisie: Drieling almal pryswenners

August 3, 2022August 8, 2022 - by kwevoel

Die Thabazimbi Skou Baba- en Kleuterkompetisie se onderskeie kategorie-wenners is Saterdagoggend 30 Julie as deel van die skouprogram in die Trollope saal aangewys. Vir die eerste keer was daar ’n …

Skou-Babakompetisie: Drieling almal pryswenners Read More
Community / Featured

ATKV bederf seniors met braai

July 6, 2022July 6, 2022 - by kwevoel

Die ATKV Thabazimbi-tak in samewerking met die vrywilligerspan van die SAVF Thabazimbi het Vrydag 1 Julie die inwoners van Bosveldoord, Huis Immergroen en Sonskynoord trakteer met ‘n braai. ‘n Paar …

ATKV bederf seniors met braai Read More
Community / Featured

Crime Awareness and Child Protection week at Deo Gloria Primary

June 7, 2022June 7, 2022 - by kwevoel

As part of the governments official Crime awareness and Child Protection week which was celebrated from 29 May till 5 June 2022, Thabazimbi Correctional Services arranged for a special venue …

Crime Awareness and Child Protection week at Deo Gloria Primary Read More
2022 HFM 1e Kwartaal Top-10 Graad presteerders
Community / Featured

HFM se Top-10 Akademiese presteerders vir Eerste Kwartaal 2022

April 21, 2022April 21, 2022 - by kwevoel

Hoërskool Frikkie Meyer se Akademiese Top-10 presteerders is onlangs aangewys. Die Top akademiese presteerder van al die grade was Ané Viljoen (Gr 11) met 95,54 persent. Op die foto’s is …

HFM se Top-10 Akademiese presteerders vir Eerste Kwartaal 2022 Read More
Community / Featured

ATKV tee-oggend en fliek saam met seniors

April 20, 2022April 20, 2022 - by kwevoel

Die ATKV Thabazimbi-tak, in samewerking met die SAVF Thabazimbi het Maandag 18 April die seniors van Bosveldoord in Thabazimbi met ’n heerlike tee-oggend en fliek trakteer. Almal kon gerieflik in …

ATKV tee-oggend en fliek saam met seniors Read More
Community / Featured

Voortrekkers se Bokskamp-skuilings wys kreatiwiteit

April 14, 2022April 14, 2022 - by kwevoel

Die Ysterberg Voortrekkers van Thabazimbi het op 25 Februarie tydens hul deurnag-boksamp gehou met allerhande aktiwiteite, speletjies en flieks tot die volgende oggend. Die bokskamp is letterlik wat dit sê, …

Voortrekkers se Bokskamp-skuilings wys kreatiwiteit Read More

Posts pagination

Previous 1 2 3 4 … 125 Next

Search

Latest Posts

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum

May 22, 2025May 22, 2025

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

May 19, 2025May 19, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.