Ons lesers skryf – Anti-Dieremishandeling
Ek is ook ’n Yorkie teler en weet presies wie die persoon is wat aangeval word in verlede week, 16 Julie se brief, want ons almal het Nikita gesoek. Ek …
Ons lesers skryf – Anti-Dieremishandeling Read MoreThabazimbi News l Nuus
Ek is ook ’n Yorkie teler en weet presies wie die persoon is wat aangeval word in verlede week, 16 Julie se brief, want ons almal het Nikita gesoek. Ek …
Ons lesers skryf – Anti-Dieremishandeling Read MoreEk wil kommentaar lewer op verlede week, 16 Julie se briefskrywer. Ek wil graag weet wie het Chris en Sue-Marie die reg gegee om te besluit die hondjie het nie …
Ons lesers skryf – Feite kos geld Read MoreEk antwoord op Chris en Sue-Marie se brief in verlede week 16 Julie se Kwêvoël. Ek is Kaaitjie de Klerk – meeste mense ken my of weet minstens waar ek …
Ons lesers skryf – Die waarheid Read MoreI read a heartbreaking story of cancer patient Tracey Classens of Thabazimbi in Die Kwêvoël issue of July 16, 2010. This hospital is indeed a disgrace to our community and …
Ons lesers skryf – Hospital a disgrace Read MoreHierdie is ’n lelike brief, want ek is regtig net KEELVOL vir die lisensiekantoor en sy personeel, want dit help nie eers om te probeer vriendelik wees nie. Ek sukkel …
Ons lesers skryf – Keelvol vir lisensiekantoor Read MoreAs my hond wegraak, hoop ek iemand wat omgee sal hom optel en versorg. Dis presies wat ons gedoen het met jou hond. Die arme dier was in so slegte …
Ons lesers skryf – Beskuldigings voor Feite Read MoreOn Sunday 30 May, the gearbox on my Land Rover seized several kilometers outside of Thabazimbi on the Ellisras road, at sunset. As a woman travelling on her own I …
Ons lesers skryf – Knight at sunset Read MoreI’m writing this letter on my personal capacity, but responding to a letter written to my station commander by two ambitious cowards who wanted to discredit me for the good job I’m …
Ons lesers skryf – Cowards want to dis credit Read MoreEk het omtrent drie jaar terug ‘n vinnige opmerking gemaak dat Laerskool Thabazimbi se webblad heeltemal op datum is en dat ek (my kinders gaan skool in Thabazimbi en ek …
Ons lesers skryf – Tuisblad bo Read MoreMost people know that the disabled parking bays at shopping centres are meant for those who really need it, whether they are elderly, pregnant, disabled or injured. These bays are …
Ons lesers skryf – Disabled bays not for elite Read MoreOns moet sekerlik dankbaar wees vir geriewe wat van tyd tot tyd aangebring word wat lewensomstandighede makliker maak. Een hiervan was gewis die stigting van ons weeklikese koerant Die Kwêvoël …
Ons lesers skryf – Beste Pieter Read MoreOns skool se ‘Groentjie’ konsert was puik gereël, ingeoefen en uitgevoer, baie geluk! Dit was ook ‘n perfekte tyd vir ons jong mense en hul families om bietjie op te …
Ons lesers skryf – Roekelose knopkoppe Read MoreI am writing this letter to voice my grievance against Thabazimbi Police. On 28 January 2010 at around 17:30 at the corner of 13th Avenue and Frikkie Meyer Street, I …
Ons lesers skryf – Preserved to serve? Read MoreGraag wil ek my innige dank en waardering betuig aan die gemeenskap van Thabazimbi vir hul betoning van onbaatsugtige naasteliefde wat deesdae so seldsaam is in die wêreld! Al die …
Ons lesers skryf – Aan die Gemeenskap van Thabazimbi Read MoreHiermee wil ek `n ernstige versoek rig aan elke inwoner van Thabazimbi om die Geïntegreerde Ontwikkelings Plan(GOP)-vergaderings by te woon. Die vergaderings word die afgelope twee weke in Die Kwêvoël …
Ons lesers skryf – Woon GOP vergaderings by asseblief! Read MoreDit is deesdae redelik algemeen om te hoor van swak dienslewering deur plaaslike owerhede. Gelukkig is daar ook uitsonderings, een waarvan my onlangs te beurt geval het. So twintig kilometer …
Ons lesers skryf – Pluimpie vir Thaba Nooddienste Read MoreEk wil mnr Joseph Mawe, Superintendent van die Munisipaliteit se Siviele Departement, baie dankie sê vir sy flinke optrede. Ek het Vrydag 30 Oktober by hom gaan kla oor die …
Ons lesers skryf – Rommel gou verwyder Read MoreBaie mense is nie bewus van die rol wat die verkeersafdeling op hierdie gebied speel nie en ander dink weer dat daar nie so iets soos rusverstoring is nie. Moenie …
Ons lesers skryf – Rusverstoring Read MoreEk haal aan uit Beeld, Saterdag 12 September 2009. “Die Thabazimbi Munisipaliteit het sowat R500 000 opsy gesit van die Belasting Betalers se geld om amptenare van die Raad na …
Ons lesers skryf – Rade se geldsake in chaos, maar lede baljaar in Mosambiek Read MoreGeen water by nuwe uitbreiding Gedurende 2009 het ons ‘n huis gekoop in Uitbreiding 37, verby Obaro, agter die Eskom store. Ons het op 27 Junie 2009 by hierdie huis …
Ons lesers skryf – Geen water by nuwe uitbreiding Read More