Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

Top Stories

Top Stories

Asjassies kuier saam met Lollos

October 29, 2010November 5, 2010 - by kwevoel

LEPHALALE – Ter viering van hul 20ste bestaansjaar, het Fort Asjas kleuterskool ‘n heerlike kleuterdag op Saterdag 16 Oktober 2010 vir al hulle klein maatjies gereël. Met die ruimtewese, Lollos, …

Asjassies kuier saam met Lollos Read More
Business / Top Stories

Showgirl doen dit weer

October 29, 2010June 14, 2012 - by kwevoel

Nog ‘n rekord staan agter die naam van Showgirl, LOBRAM Brahmane en Hannetjie Loots se superkoei. Sy is verlede week verkoop teen R 40 000 tydens die Nasionale Brahman veiling in …

Showgirl doen dit weer Read More
General / Top Stories

VLU maak maskers vir Halloween

October 29, 2010November 5, 2010 - by kwevoel

Swartklip – Die Northam VLU dames het op Donderdag 21 Oktober 2010 hul 208 ste vergadering in die tuin van Bianca Conradie gehou. Hierdie was ook die finale vergadering vir …

VLU maak maskers vir Halloween Read More
General / Top Stories

Pret én sorg vir Borskankermaand

October 22, 2010October 25, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Oktober is tradisioneel Borskankermaand en verskeie aksies word landwyd geloods om bewusmaking te help kweek. Thabazimbi is geen uitsondering nie. Soos die afgelope twee jaar word daar vanjaar …

Pret én sorg vir Borskankermaand Read More
Top Stories

Kleuters hou Konsert

October 22, 2010October 25, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – SmartBrain Kidz het op Woensdag 13 Oktober hul jaarlikse konsert opgevoer. Die optrede, genaamd “Die lui mier” het gehandel oor ‘n baie besige miernes in die hartjie van …

Kleuters hou Konsert Read More
General / Top Stories

Brand uiteindelik onder beheer

October 15, 2010October 18, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die verwoestende veldbrand wat Donderdag 7 Oktober in die Vaalwaterdistrik ontstaan het, is uiteindelik op Woensdag 13 Oktober onder beheer gebring. Die brand het vinnig in die rigting …

Brand uiteindelik onder beheer Read More
Sport / Top Stories

Bielie van ‘n kompetisie

October 15, 2010October 18, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die Bielie van die Bosveld, wat verlede Saterdag te Thabazimbi Gholfbaan aangebied was, het spelers van sover as Western Area, Randfontein en Pretoria getrek. Die kompetisie was uiters …

Bielie van ‘n kompetisie Read More
Top Stories

Interkleuter Atletiekdag ‘n weghol sukses

October 15, 2010October 18, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Vyf verskillende kleuterskole, asook ‘n hele aantal tuissorg kleuters het die Interkleuter Atletiekdag wat deur SmartBrain Kidz op Saterdag 9 Oktober aangebied is, bygewoon. Die baan het bestaan …

Interkleuter Atletiekdag ‘n weghol sukses Read More
General / Top Stories

Weghol veldbrande in die Waterberge

October 8, 2010October 12, 2010 - by kwevoel

Weghol veldbrande heers sedert Donderdag 7 Oktober in die Waterberge in die gebied tussen Thabazimbi, Alma en Vaalwater. Die brand is vermoedelik begin deur iemand wat in die veld sweiswerk …

Weghol veldbrande in die Waterberge Read More
Entertainment / Top Stories

Mooistes van die mooies by Oesfees

October 8, 2010October 12, 2010 - by kwevoel

DWAALBOOM – Septembermaand kondig nie net die lente aan nie, maar is ook die maand waarin die jaarlikse Dwaalboom Oesfees gevier word. Die Mej Oesfees kompetisie het Vrydag 10 September …

Mooistes van die mooies by Oesfees Read More
Entertainment / Top Stories

Boerewors wenner aangekondig

October 8, 2010October 12, 2010 - by kwevoel

Met witwarm determinasie en blink braai-tange reg vir aksie, het tien van die beste Suid-Afrikaanse boerewors-kenners op 2 Oktober vurig die stryd aangepak vir die 2010 Shoprite Checkers Championship Boereworskroon …

Boerewors wenner aangekondig Read More
Top Stories

Kaskar-Dag by Laerskool Thaba

October 1, 2010October 4, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi het verlede Woensdag 22 September, hul jaarlikse Kaskar-dag op die sportveld aangebied. Van die voorskoolse klassies tot Gr 7 het deelgeneem en terwyl die ander spanne …

Kaskar-Dag by Laerskool Thaba Read More
Top Stories

Dogtersdag by Laerskool Thaba

October 1, 2010October 4, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi het verlede Vrydag 17 September hulle jaarlikse Dogtersdag aangebied. Die instelling vind plaas om die meisies te wys dat hul ook ‘n spesiale plek in die …

Dogtersdag by Laerskool Thaba Read More
General / Top Stories

Groot 60 vir Pieter Kwêvoël

September 17, 2010September 28, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die Kwêvoël boskoerant se eienaar en redakteur, Pieter Coetzee, het vandeesweek op Woensdag 15 September sy 60ste verjaarsdag gevier. Die groep dames saam met wie hy feitlik elke …

Groot 60 vir Pieter Kwêvoël Read More
Top Stories

Sirkus by Kleuterskool

September 17, 2010September 28, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Verlede Vrydag, 10 September, het die SmartBrain Kidz kleuterskool ‘n Narredag gehad ter afsluiting van die week se les oor die sirkus. Kleuters van klein tot groot het …

Sirkus by Kleuterskool Read More
General / Top Stories

Dis cool om te care…

September 10, 2010September 20, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Thabazimbiërs het op Loslitdag, Vrydag 3 September weer eens gewys hoe groot hul harte is, toe ‘n groot groep mense saamgespan het om Loslitdag ‘n reusesukses te maak …

Dis cool om te care… Read More
Entertainment / Top Stories

Boeremusiekgilde hou makietie

September 10, 2010September 20, 2010 - by kwevoel

LEEUPOORT – Die Boeremusiekgilde Leeupoorttak het op Saterdag 4 September 2010 ‘n uiters suksesvolle boeremusiekfees aangebied en die karavaanpark by Leeupoortvakansiedorp  het behoorlik gedreun van al die orkeste. Vanaf die …

Boeremusiekgilde hou makietie Read More
General / Top Stories

VLU Thabazimbi vier 60 jaar

September 10, 2010September 20, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die Lente-tee wat gehou is op 12 Augustus by die AP Kerksaal, het gepaard gegaan met die tak se 60ste verjaarsdag. Die saal en tafels was versier met …

VLU Thabazimbi vier 60 jaar Read More
Top Stories

Wippie en Snippie kleuterskool vier Lentedag

September 3, 2010September 12, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI – Met die aanbreek van Lente op Woensdag 1 September het Wippie en Snippie kleuterskool se kindertjies in ‘n opgewonde luim soos Seerowers en Feetjies aangetrek. Die ouers het …

Wippie en Snippie kleuterskool vier Lentedag Read More
Top Stories

Kleuters begroet die lente by die kwekery

September 3, 2010September 12, 2010 - by kwevoel

THABAZIMBI –  Bosveld Akademie se kleuter klasse die Kameelperd-, Meerkat- en Seekoei klasse, het op Vrydag, 27 Augustus Oom Jannie se Aandrus-kwekery besoek vir hul uitstappie saam met Tannie Jackie …

Kleuters begroet die lente by die kwekery Read More

Posts pagination

Previous 1 … 26 27 28 29 Next

Search

Latest Posts

KENNISGEWING VAN VOORGENOME VERKOOP EN OORDRAG VAN BESIGHEID

October 8, 2026October 8, 2026

NOTICE OF SURRENDER OF A DEBTOR’S ESTATE

October 8, 2026October 8, 2026

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.