Skip to content
Kwevoel-Logo

Die Kwêvoël

Thabazimbi News l Nuus

  • General
  • Community
  • Entertainment
  • Agricultural
  • Sport
  • Business
  • Editorial
  • Notice
  • Motors
  • Health
Main Menu

Top Stories

Top Stories

Limpopo-Boer sterf in helikopterongeluk

October 22, 2014 - by kwevoel

CUMBERLAND –Mnr Bernard de Beer, ‘n wildboer van die plaas Krokodilnes naby Cumberland, het Dinsdagoggend gesterf toe sy Bell Jet Ranger helikopter neergestort het, ‘n paar honderd meter vanaf die …

Limpopo-Boer sterf in helikopterongeluk Read More
Community / Top Stories

New Kwêvoël App

October 10, 2014 - by kwevoel
New Kwêvoël App Read More
Top Stories

Gewapende roof by Sterns

October 1, 2014 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die Sterns Juweliers-tak op Thabazimbi was Vrydag 19 September die slagoffer van ‘n gewapende roof. Die voorval het die oggend omstreeks 10:00 plaasgevind toe ‘n onbekende man die …

Gewapende roof by Sterns Read More
Top Stories

Thaba Superspar – SAVF en Kwêvoël “dare” vir “Ice Bucket”

October 1, 2014 - by kwevoel

THABAZIMBI – In reaksie op Ys-emmer uitdaging wat BUCO en HFM reeds gestel het, het Thabazimbi SAVF in samewerking met Thaba Superspar en Kwêvoël die uitdaging aanvaar en dit vir …

Thaba Superspar – SAVF en Kwêvoël “dare” vir “Ice Bucket” Read More
Top Stories

Copper possession: Two security officers arrested

September 24, 2014 - by kwevoel

THABAZIMBI – Two security officers employees of a security firm operating in the Thabazimbi Municipal district, Godfrey van Schalkwyk aged 35 and Bagwera Motseotsile aged 34 were arrested and appeared …

Copper possession: Two security officers arrested Read More
Top Stories

Optog teen plaasmoorde deur vriende van Christine

September 17, 2014 - by kwevoel

THABAZIMBI – AgriForum in samewerking met die vriende van Christine Robinson wat onlangs op haar Wildsplaas vermoor is, het gesamentlik ‘n optog Saterdag 6 September deur Thabazimbi se strate gehou …

Optog teen plaasmoorde deur vriende van Christine Read More
Top Stories

Kumba launches R16 million farming project in Thabazimbi

September 17, 2014 - by kwevoel

As part of its approach to sustainable development, Kumba Iron Ore’s Thabazimbi mine handed over a R16 million bio-energy and organic vegetable project to the community of Regorogile, near Thabazimbi, …

Kumba launches R16 million farming project in Thabazimbi Read More
Top Stories

Skopboks wêreldkampioenskappe

September 10, 2014 - by kwevoel

Voorspoed aan die span en hul wêreld kampioenskap toernooi. Baie dankie aan ALMAL wat bygedra het om die toer moontlik te maak. Rohan Erasmus spreek in besonder sy dank uit …

Skopboks wêreldkampioenskappe Read More
Top Stories

Kontrakteur van Thaba-pad sy kontrak kwyt

September 10, 2014 - by kwevoel

  Andries van der Heyde WARMBAD – Die kontrakteur wat deur die Limpopo-padagentskap aangestel is om die eerste 8 km van die pad tussen Bela-Bela en Thabazimbi op te gradeer, …

Kontrakteur van Thaba-pad sy kontrak kwyt Read More
Top Stories

Frikkies vat vlam

September 3, 2014 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die eerste Vlam-toekenningsfunksie van Hoërskool Frikkie Meyer is verlede week Dinsdagaand by die Trollope/Trophy Breedersaal op die Thabazimbi Skouterrein aangebied. Hierdie Vlamfunksie is die inisiatief van die 2014 …

Frikkies vat vlam Read More
Top Stories

Kwêvoël gee terug vir die gemeenskap

August 27, 2014 - by kwevoel
Kwêvoël gee terug vir die gemeenskap Read More
Community / Top Stories

Joseph and the amazing cast van HFM

August 27, 2014 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die “Revue” groep van Hoërskool Frikkie Meyer het verlede week die gemeenskap verras met ‘n uitmuntende uitvoering van Joseph and the amazing Technicolor Dreamcoat van Andrew Lloyd Webber …

Joseph and the amazing cast van HFM Read More
Top Stories

Vermeende skakers betrokke by trok wat brand

August 27, 2014 - by kwevoel

THABAIMBI – Motoriste is Saterdag 16 Augustus 2014 vroegoggend tot vroegmiddag begroet met ‘n brandende trok wat langs die pad oorkant Kumba Mynwerkswinkels gestaan. Die brand is blykbaar vroeg Saterdag …

Vermeende skakers betrokke by trok wat brand Read More
Top Stories

0/14 Frikkies rugby deur na Beeldtrofee se Halfeind

August 20, 2014 - by kwevoel
0/14 Frikkies rugby deur na Beeldtrofee se Halfeind Read More
Top Stories

Drie in hof na moord – Moord Rra Ditau: Niemand nog aangekeer

August 20, 2014August 16, 2020 - by kwevoel

Beeld berig dat drie vermeende moordenaars van die bejaarde mnr Koos Jonker (79) waaroor Kwêvoël verlede week berig het, Woensdag in die landdroshof op Lephalale verskyn het. Jonker wat in …

Drie in hof na moord – Moord Rra Ditau: Niemand nog aangekeer Read More
Top Stories

Mej Thabazimbi Skou

August 13, 2014 - by kwevoel
Mej Thabazimbi Skou Read More
Top Stories

Farm attacks still at unacceptable levels

August 13, 2014 - by kwevoel

Compared to the figures of last year there is so far this year not any sign of improvement on the situation regarding farm murders. “On the contrary, the situation is …

Farm attacks still at unacceptable levels Read More
Top Stories

Brutal Murder Shocks community

August 7, 2014August 6, 2025 - by kwevoel

THABAZIMBI – The community of Thabazimbi was shocked on Wednesday by the brutal murder of Christine Robinson, owner of the Rra Ditau Game Lodge, about 15km outside Thabazimbi, across the …

Brutal Murder Shocks community Read More
Top Stories

Carla klim die beroemdheidsleer

July 30, 2014 - by kwevoel

THABAZIMBI – Die pragtige 20 jarige Carla Viljoen is vinnig besig om ‘n bekende naam te word in die skoonheids- en modewêreld. Vir diegene wat nie weet nie, Carla is …

Carla klim die beroemdheidsleer Read More
Top Stories

Strikes….

July 30, 2014 - by kwevoel

Workers of the EPWP (Expanded public works program), employed by the municipality, were this week on Tuesday informed by the Thabazimbi Municipality that their services can no longer be afforded …

Strikes…. Read More

Posts pagination

Previous 1 … 4 5 6 … 29 Next

Search

Latest Posts

Nuwe FAK-kantoor en brugbouer in Wes-Kaap

March 6, 2026March 6, 2026

ANC se Sespuntplan herhaal net dieselfde Mislukkings

January 13, 2026January 13, 2026

2025 Des 4 - Wees Waterwys - Feature website

Dink waterwys hierdie Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 20 - Swembaddens Feature website

Openbare swembaddens in Kaapstad gereed vir die Feesseisoen

December 23, 2025December 23, 2025

2025 Des 19 - Droogtehulp - Drought Relief Feature

12 ton voer na Boesmanland-boere onderweg te midde van verwoestende droogte

December 19, 2025December 19, 2025

2025 Des 18 - MyCiTi Feature

Ontdek Kaapstad hierdie Feesseisoen met MyCiTi

December 18, 2025December 18, 2025

2025 Des 4 -Identikidz Beveilig Feature Image website

Hou kinders veilig op die strand met Identikidz

December 9, 2025December 9, 2025

2025 Nov 13 - Power generated at Landfill Website Feature

Energie uit Afvalhope ’n Werklikheid vir Kaapstad

November 13, 2025November 13, 2025

2025 Novem 28 - Hoort Stephanie Website Feature

Stephanie Baartman by die KunsteGrot met Hoort

November 12, 2025November 12, 2025

Kaapstad leier met agt Blouvlag Strande

November 7, 2025November 7, 2025

CityBallet: Uitreiking trek honderde jongmense

October 21, 2025October 21, 2025

2025 Okt 7 - Kaapstad - Gratis Komposhouers Compost Bins Feature website

Maak jou eie kompos Tuis – Komende Inligtingsessies

October 7, 2025October 7, 2025

‘Ons kán Kerkplein red!’ – FAK

October 2, 2025October 2, 2025

2025 Sept 29 - Strandverlaging-Projek Gordonsbaai Feature Website

Gordonsbaai: Strand-verlagingprojek skop af

September 30, 2025September 30, 2025

2025 Sept 25 - Erfenisdag Kruger 200 lok Duisende - Feature website

Kruger 200: Duisende stroom na historiese erfenisfees

September 25, 2025September 25, 2025

2025 Sept 18 - Marakele Feature oop naweek

Nasionale Parke Gratis week – 22-28 September 2025

September 18, 2025September 18, 2025

2025 Sept 4 - Sanral- Tendertoekenning Bevraagteken Website Feature

Twyfelagtige tendertoekenning bevraagteken oor gevaarlike Thabazimbi-Northampad

September 4, 2025September 4, 2025

2025 Aug 27 - Nuwe Vloot Voertuie Website Feature

Nuwe Vloot Voertuie vir Thabazimbi Munisipaliteit

August 27, 2025August 27, 2025

2025 Aug 19 - Rose- Kleur en Geur Website Feature

Rooskleurige benadering tot rose by Westridge Tuine

August 20, 2025August 20, 2025

2025 Aug 11 - Northam Rioolwerke Feature Website

Privaat inisiatief bloei waar plaaslike owerheid verlep

August 14, 2025August 14, 2025

2025 Aug 6 - Sea Point Foto Feature Website

Nuwe voorkoms vir Seepunt Brandweerstasie

August 7, 2025August 7, 2025

2025 Julie - Interaktiewe Biblioteek Feature website

110 Jaar van Hoop: Plaasskool stig Interaktiewe Biblioteek

July 24, 2025July 24, 2025

Muizenbergstrand – Bestaande Seemuur by Surfer’s Corner opgegradeer

July 10, 2025July 10, 2025

Used Toyota Land Cruiser W P GX for Sale

July 10, 2025July 10, 2025

AfriForum, Thabazimbi-Munisipaliteit smee bande met samewerkingsooreenkoms

July 2, 2025July 10, 2025

Sir Lowry’s Pasrivier opgradering bereik halfpadmerk

June 27, 2025June 27, 2025

AfriForum herstel honderdduisend rand se slaggate in Thabazimbi in een maand

June 18, 2025July 10, 2025

Elsiesrivier kry nuwe rioolpype

May 29, 2025May 29, 2025

Loopbaan Ekspo trek massas na Parow Burgersentrum

May 22, 2025May 22, 2025

Kennisgewing aan belanghebbende partye en skuldeisers

May 19, 2025May 19, 2025

Copyright © 2026 Die Kwêvoël.
Powered by WordPress and HitMag.