Kwêvoël gee terug vir die gemeenskap

Kwêvoël het die klere van Laerskool Thabazimbi se o/9 Krieketspannetjie geborg. Op die foto saam met die spannetjie is agter vlnr: Sarel Schutte, Advertensie Bemarker (Kwêvoël), Kerneels Viljoen (Afrigter) en Pieter Coetzee van Kwêvoël. Die spannetjie het gister hul eerste wedstryd van die seisoen teen Laerskool Eugene Marais op Naboomspruit gespeel.

Op die foto is Kwêvoël se embleem op die pette wat deel van die uitrusting maak.