HFM matrieks besig voor Rekordeksamen

Die Matriek trompoppies het hul goed van hul taak gekwyt vir die dat met die matrieks wat amper skoonskip gemaak het.
Die Matriek trompoppies het hul goed van hul taak gekwyt vir die dat met die matrieks wat amper skoonskip gemaak het.
Op die foto vlnr: Sokker(Res 2-1), Rugby (matrieks 33-13) Hokkie (Matrieks 3-1)en Netbal (matrieks 32-16).
Op die foto vlnr: Sokker(Res 2-1), Rugby (matrieks 33-13) Hokkie (Matrieks 3-1)en Netbal (matrieks 32-16).

Hoërskool Frikkie Meyer het ‘n lang besige sosiale seisoen agter die rug, so kort voor die Matrieks met hul rekordeksamen begin. Buiten die Vlam funksie was daar ook die tradisionele Matrieks vs Res rugbywedstryd. Alle soorte sport vanjaar betrek en selfs die onderwysers was in ‘n skaak-stryd teen die res van die skool gewikkel.