Skopboks wêreldkampioenskappe

36-Skopboks WVoorspoed aan die span en hul wêreld kampioenskap toernooi. Baie dankie aan ALMAL wat bygedra het om die toer moontlik te maak. Rohan Erasmus spreek in besonder sy dank uit teenoor Marius Joubert wat hom ten volle borg. Sterkte wenspan !!!
Op die foto vlnr: Alby Lynn, Henry Lynn, Anebel Buys, Wiehan Lynn, Michael Buys (hulp afrigter), Francois Buys, Jacko Henning hulp afrigter), Willem Henning en Rohan Erasmus. Voor: Shihan Peet van Breda (hoof instrukteur).