General

Kwêvoël: Feestyd promosie – Festive Season promotion

Besighede: Plaas ’n Feestyd boodskap vir kliënte
Businesses: Reach your clients with a Festive Season greeting

Kwêvoël sluit nie oor Desember nie en sal vir die hele Desember 2019 en Januarie 2020 aanlyn wees vir advertensies en nuus.
Plaas ’n Feestyd advertensie en kry weekliks nuwe blootstelling regdeur Desember.
Restaurante, Vakansieoorde en Lodges wat aktiwiteite of Kers-etes aanbied mag teen geen addisionele koste die aktiwiteite ook by hul Feestyd advertensie insluit.

Kwêvoël will be online for the whole months of Desember 2019 and January 2020 for advertisements and news.
With your Festive Season advertisement you will enjoy weekly exposure on Facebook during December.
Restaurant, Holiday resorts and Lodges offering special activities or Christmas lunches may publish this as part of your Festive Season greeting at no additional cost.