Huweliksklokke

Karlien Bence, dogter van Alta Bence van Thabazimbi en Philip Bence van Springbok, en Hannes Nortje, seun van Hannes en Melinda Nortje van Thabazimbi, is op 13 Desember 2014 vanuit Thabazimbi Christian Family Church deur Pastoor Danie Breedt in die huwelik bevestig.