CommunityNuwe Gr 1’s by Laerskool Koedoeskop February 4, 2015 - by kwevoel Juf A. Hattingh saam met haar Gr 1H klas. Laerskool Koedoeskop spog met 55 graad 1s. Die groep is opgedeel in 2 klasse. Waarvan hierdie die een klas is.