Bekende oorlede

05-Oorlede  RinaOud inwoner van Newcastele, Rina Prinsloo (voorheen Cronjé) is oorlede op ouderdom van 79 jr op 24 Januarie 2015, te Thabazimbi. Hul was jare boere op Utrecht en stigterslid van Nederduitse Hervormde kerk te Newcastle. Sy het verhuis na Thabazimbi gedurende Junie 2014 en Tambotie versorgingoord te woon naby haar kinders. ‘n Roudiens word gehou te NHK, Newcaslte deur DS Hennie Louw op Vrydag -30 Januarie om 11 uur. ‘n Roudiens word ook gehou by Tambotie versorging eenheid Thabazimbi deur Ds Hennie van der Linde ook op Vrydag 30 Januarie -11 uur.