Provinsiale Hokkie Proewe

Van links na regs: Megan de Aguiar en Mariska Coetzee, twee leerlinge van Laerskool Thabazimbi, het Saterdag 17 Januarie aan die Provinsiale Hokkie proewe (0/12) te Polokwane deel geneem en is in die Limpopo span opgeneem.