Huweliksklokke

Ettiene en Lucia Potgieter wat op 29 Nov 2014 in die huwelik bevestig is vanuit die NG Kerk Thabazimbi.Ettiene is oorspronklik van Amandelbult af en Lucia (Prinsloo) is ‘n plaasmeisie waar sy op 'n plaas langs die Thabazimbi/Ellisras-pad gebly het. Hulle vestig hulle in Pretoria.
Ettiene en Lucia Potgieter wat op 29 Nov 2014 in die huwelik bevestig is vanuit die NG Kerk Thabazimbi.Ettiene is oorspronklik van Amandelbult af en Lucia (Prinsloo) is ‘n plaasmeisie waar sy op ‘n plaas langs die Thabazimbi/Ellisras-pad gebly het. Hulle vestig hulle in Pretoria.