Laerskole 2015 Leiers

Laerskool Koedoeskop se leiers en hoofleiers is Maandag 10 November aangewys. Hulle is op die foto vlnr agter: Melissa Frits, Scott Denton, Joanita Du Toit en De Wett Viljoen. Voor: Gustav Grobler (Hoofseun), Mariska Du Plessis, Amore Odendaal (Hoofmeisie) en Christiaan Potgieter.

Laerskool Thabazimbi het die hoofleiers van 2015 op Donderdag 6 November tydens die Leieroorhandigingseremonie aangekondig. Hulle is op die foto vlnr voor: Ruvé Blaauw, Stiaan Joubert (Hoofdogter en Hoofseun) en agter: JD Jordaan, Petra Keyser, Kayla van der Merwe en Cobus Marais (Onderhoofleiers).

Bosveld Akademie se leiers vir 2015 is onlangs aangewys. Op die foto is hulle vlnr agter: Suleen Schutte, Quenton Mori en Ian Botha. Voor: Anica Goosen (Hoofleier) en Lizaan Appelgryn.