Bosveld Akademie 2014 prys uitdeling

Sport trofee van die jaar het die volgende kinders in die verskillende sport soorte presteer naamlik; Louis Trichardt en Ockert Goosen in Rugby, Wilhelm Pistorius met Krieket, Nicolet Trichardt as ‘n dogters Atleet en Devonric Swart vir Toegewyde Atleet. Op die foto agter vlnr: Ockert Goosen, Wilhelm Pistorius en Louis Trichardt. Voor: Nicolet Trichardt en Devonric Swart.
Sport trofee van die jaar het die volgende kinders in die verskillende sport soorte presteer naamlik; Louis Trichardt en Ockert Goosen in Rugby, Wilhelm Pistorius met Krieket, Nicolet Trichardt as ‘n dogters Atleet en Devonric Swart vir Toegewyde Atleet.
Op die foto agter vlnr: Ockert Goosen, Wilhelm Pistorius en Louis Trichardt. Voor: Nicolet Trichardt en Devonric Swart.
Senior Sport Dogter en Sport Seun: Suleen Schutte en Wilhelm Pistorius.
Senior Sport Dogter en Sport Seun: Suleen Schutte en Wilhelm Pistorius.
Leerlinge wat BCVO erekleure gekry het vir Kultuur staan agter vlnr: Anica Goosen, Louis Trichardt en Juandré Barnard. Voor: Elmari Müller, Nicolet Trichardt, Talita de Swardt en Divan Müller.
Leerlinge wat BCVO erekleure gekry het vir Kultuur staan agter vlnr: Anica Goosen, Louis Trichardt en Juandré Barnard. Voor: Elmari Müller, Nicolet Trichardt, Talita de Swardt en Divan Müller.
Kultuurdogter van die jaar: Anica Goosen.
Kultuurdogter van die jaar: Anica Goosen.
Junior Sport Dogter en Sport Seun van die jaar: Anica Goosen en Louis Trichardt.
Junior Sport Dogter en Sport Seun van die jaar: Anica Goosen en Louis Trichardt.
Ambassadeur van die jaar: Juandré Barnard.
Ambassadeur van die jaar: Juandré Barnard.