Gaan groen of gaan huistoe…

Wysiging aan die Nasionale Bou Regulasies en Bou Standaarde Wet 1977 (Wet 103 van 1977) het op 9 September in die staatskoerant verskyn.

Die Wet is deur dr Rob Davies, Minister van Handel en Industrie gewysig om voorsiening te maak vir ‘n groener toekoms in die boubedryf. Onder andere is alle nuwe geboue vir bewoning en aanbouings by sulke geboue onderhewig aan minstens 50% van jaarlikse energie vir verhitting deur hernubare bronne soos sonpanele en songeisers.

Vir meer inligting hieroor, besoek http://greengazette.co.za/.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.