Limpopo Jukskei Unie Bondedag spanne

Tien Junior Jukskei spanne is gekies om Limpopo Jukskei Unie te verteenwoordig in die onderskeie ouderdomsgroepe vir die Jukskei Bondedag wat gaan plaasvind op 15 Oktober te Boksburg:

Dogters O/19A met spanbestuurder/afrigter Bossie Liebenberg: Hermien Naude (kapteine), Daphne Liebenberg, Andri Marais en Paula Kotze. Dogters O/19B met spanbestuurder/afrigter Vanity Kotze: Suzaan Cloete, Margeret Cawood, Denelle de Meyer, Elvira Uys (kapteine) en Larocelle du Rand (reserwe). Dogters O/16A met spanbestuurder/afrigter Gerhard Booyens: Thembi Ngoveni, Jeanne-Mari Cawood, Arone Swanepoel, Nichola Kotze (kapteine), Thapi Ngcasheng (reserwe 1) en Charlene Verchuell (reserwe 2). Dogters O/13A met spanbestuurder/afrigter Sonja Grobler: Ané van der Merwe (kapteine), Danne du Toit, Cecille Cronje en Yolandi Kruger. Dogters O/13B met spanbestuurder Willa Viljoen: Lara Venter (kapteine), Tracey Ngoveni, Danica Ray, Danielle Ray, Cherryldine Roos (reserwe 1) en Jaq-matie Cronje (reserwe 2).

Seuns O/19A met spanbestuurder/afrigter Francois van Zyl: Gustaf de Beer (kaptein), Jaco Botha, Stiaan de Nysschen en Evert Genis.

Seuns O/19B met spanbestuurder/afrigter Hennie de Beer: Jaco de Witt, Jaco Coetzee (kaptein), Niel Viljoen, Wynand Lourens, OJ J van Vuuren (reserwe 1) en Steven Albrecht (reserwe 2). Seuns O/16A met spanbestuurder/afrigter Chris Swanepoel: Werner Swanepoel (kaptein), Rickus Thomas, Jaco Buys, FG Grobler en Donavan Kotze (reserwe). Seuns O/13A met spanbestuurder/afrigter Johan Kotze: Chris Viljoen (kaptein), Stephan Jardim, Gert Kotze en Shondre Grobler. Seuns O/13B met spanbestuurder/afrigter Anja de Nysschen: Rigert Coetzee, Pieter-Jan Gouws (kaptein), Junior White, Keelan Cronje, Pieter du Randt (reserwe 1) en Gerhard Smuts (reserwe 2).