NYLSTROOM – Die Waterberg Rugbystreeksproewe is op Maandag 9 Mei te Nylstroom aangebied. Ses van Laerskool Thabazimbi se rugbyspelers is in die Streekspan opgeneem, waarvan drie in die O/12 span en drie in die O/13 span is.
Thabazimbi News l Nuus