R1000 in harde kontant

Die prysgeld op die wedstryd Sudoku wat in Die Kwêvoël vakansie uitgawe van 2009 wat op 18 Desember verskyn het, was ‘n stewige R1000. Die wenner van die Sudoku 51 kompetisie is Arie Broekhuizen van Thabazimbi. In hierdie week se uitgawe is daar weereens R500 kontant op die spel met die wedstryd Sudoku No. 3.