Thabazimbi Skou trek telers van heinde en verre
THABAZIMBI – Vanjaar se landbouskou het weer ‘n groot aantal veetelers van heinde en verre gelok, met pragdiere op skou. Wayne Porter en Lubbe Jacobs, beoordelaars was beïndruk met die gehalte van diere op skou en het telers geprys vir die hoë standaard wat hul handhaaf. (Laai Die Kwêvoël af om die fotos te sien by www.kwevoel.co.za/downloads)