HFM Netbaldames

Sewe netbalafrigters van HFM het NSA vlak 1 eksamen geskryf en vyf netbalafrigters het SASN provinsiale gradering verwerf. Op die fotos staan voor vlnr: Me Elmien Fouchè, Mariaan Senekal, Berna Kriel en Lize Jacobs. Agter: Adeleen Buys, Juanita Erasmus en Christine Reyneke.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.