Hansie en Grientjie Skenkings

Tannie Helga kom van Nederland af en is baie lief om welsynwerk te doen. Op die foto staan sy saam met Denziel Mudengu.

Tannie Helga van der Meijden eienaar van Kubu Lodge het Hansie Grietjie kleuterskool besoek op 16 April. Sy het vir die kinders speelgoed, balonne asook skryfbehoeftes gebring. Sy het ook klere uitgedeel vir minder bebvoorregte kinders. Daarna het sy vir hulle roomys gegee. Hulle het dit baie geniet.