Provinsiale atleet

Chenéll Foucé, 'n graad 4 leerling van Laerskool Thabazimbi is opgeneem in die Provinsiale Laerskole Atletiekspan van Limpopo. Chenéll neem deel een gewigstoot Do/10. Sy gaan beide Limpopo Provinsie en Laerskool Thabazimbi verteenwoordig by die Nasionale Atletiekbyeenkoms wat vanaf 19 tot 21 Maart in Gauteng aangebied word.
Chenéll Foucé, ‘n graad 4 leerling van Laerskool Thabazimbi is opgeneem in die Provinsiale Laerskole Atletiekspan van Limpopo. Chenéll neem deel een gewigstoot Do/10. Sy gaan beide Limpopo Provinsie en Laerskool Thabazimbi verteenwoordig by die Nasionale Atletiekbyeenkoms wat vanaf 19 tot 21 Maart in Gauteng aangebied word.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.