Kickboxing atleet

Erick van Tonder, 'n graad 6 leerling van Laerskool Thabazimbi, het Saterdag 14 Maart aan die Great North 1 Kickboxing toernooi in Pretoria deelgeneem. Tydens hierdie kompetisie het hy 'n eerste plek behaal in die "Semi-contact" afdeling en 'n tweedeplek in die "Light-Contact" afdeling, waarmee hy 'n goue sowel as 'n silwer medalje verdien het.
Erick van Tonder, ‘n graad 6 leerling van Laerskool Thabazimbi, het Saterdag 14 Maart aan die Great North 1 Kickboxing toernooi in Pretoria deelgeneem. Tydens hierdie kompetisie het hy ‘n eerste plek behaal in die “Semi-contact” afdeling en ‘n tweedeplek in die “Light-Contact” afdeling, waarmee hy ‘n goue sowel as ‘n silwer medalje verdien het.