HFM swem

Liandi Pienaar, Elize Botha en Wilmien Schutte is gekies vir Limpopo skole swem vir ‘n interprovinsiale gala 27 Februarie in Pietersburg. Op die foto is Elize Botha (links) en Liandi Pienaar (regs). Afwesig: Wilmien Schutte.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.