HFM Jukskei

Twee leerlinge van HFM wat jukskei spelers is, Devin Roelofse (links) en Morné Labuschagne het die afgelope naweek aan die keuring vir die kampioenskappe wat op 7 Februarie op Krugersdorpt plaasgevind het, deelgeneem. Beide is gekies vir die mans tweedespan om Limpopo te verteenwoordig. Hulle is die enigste twee juniors van al nege spanne wat gaan deelneem.