L/S van Wykskraal nuwe Gr 1

04-VwKraal nuwe leerlingeLaerskool Van Wykskraal se Gr R en Gr 1 groep saam met Juffrou. Elsa Maritz. Hulle is van links: Henro Compaan, Anzel Botes, A-Jay van Vuuren, Anisha Nhira, Pieter Snyman en Lourens Mostert.