THABAZIMBI – Laerskool van Wykskraal het aan die afgelope Eisteddfod deelgeneem met hulle verskillende grade se spreekkore. Al drie groepe het puik presteer op Woensdag 6 Augustus.
Thabazimbi News l Nuus